• 转发
  • 反馈

《Pampoen》歌词


歌曲: Pampoen

所属专辑:Laaities & Ladies

歌手: Steve Hofmeyr

时长: 03:35

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Pampoen

Pampoen - Steve Hofmeyr[00:00:00]

Sing sing jou woorde teen my vas[00:00:08]

Bring jou hele lewe in 'n tas[00:00:15]

Vat 'n trein na bloemfontein[00:00:23]

En die 506 na petrus steyn[00:00:27]

En as jy wil vat daar 'n bicycle[00:00:31]

Volg volg die grondpad teen die bult[00:00:39]

Hol oor die velde as jy wil[00:00:48]

Hier wag ek die jare om[00:00:56]

Vir 'n stofwolk op die horison[00:00:59]

Of iets soortgelyk[00:01:03]

Wat soos jy lyk[00:01:07]

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:01:11]

En 'n trekker wat se tires lek[00:01:15]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:01:19]

Kom jy by my intrek[00:01:23]

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:01:27]

En 'n plaas wat ek afbetaal[00:01:31]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:01:35]

Kom jy om my te haal[00:01:39]

Stuur stuur my liefde vir jou ma[00:01:47]

Maar as jy kom los haar net daar[00:01:56]

My baby hier's net plek vir die drie van ons[00:02:03]

Want dis ek en jy en 'n af oorhond[00:02:07]

Sy naam is roof maar hy's al jare doof[00:02:11]

Bring bring daai goedjies wat jou pla[00:02:19]

En ek maak 'n ring van ogiesdraad[00:02:27]

Ek spaar nog vir die diamant[00:02:35]

En 'n donkiekar vir die predikant[00:02:39]

Ek sal moet blomme leen[00:02:43]

Tot dit eendag re n[00:02:47]

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:02:51]

En 'n trekker wat se tires lek[00:02:55]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:02:59]

Kom jy by my intrek[00:03:03]

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:03:07]

En 'n plaas wat ek afbetaal[00:03:11]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:15]

Kom jy om my te haal[00:03:19]

Kom jy om my te haal[00:03:23]