所属专辑:Grootste Platinum Treffers
歌手: Steve Hofmeyr
时长: 03:42
Die Bloubul - Steve Hofmeyr[00:00:00]
Die blou bul eet nie van die vloer af nie[00:00:22]
Die blou bul weet nie van verloor af nie[00:00:26]
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie[00:00:30]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:00:33]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:00:36]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:00:40]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:00:44]
Laat staan die sharks en die leeus[00:00:48]
En die hele blêrrie spul[00:00:50]
Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie[00:00:52]
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie[00:00:55]
Die blou bul tjank nie by die pale nie[00:00:59]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:03]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:01:06]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:01:10]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:01:13]
Laat staan die sharks en die leeus[00:01:17]
En die hele blêrrie spul[00:01:19]
Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie[00:01:21]
Die blou bul kan hom ook nie kielie nie[00:01:25]
Die blou bul is hy nie 'n bielie nie[00:01:29]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:32]
Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor[00:01:36]
Ek vra vir thys lourens bly op my spoor[00:01:40]
En gee vir naas botha hy stop hom oor[00:01:43]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:47]
Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang[00:01:51]
Ek het vir rubin ook maak hy jou bang[00:01:54]
Vat uli schmidt jou vas los y jou mank[00:01:58]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:02:02]
Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat[00:02:05]
Na hansie brewis toe hy's gans te glad[00:02:09]
Ek pass vir josie uit jy maak jou nat[00:02:13]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:02:17]
Die blou bul eet nie van die vloer af nie[00:02:23]
Die blou bul weet nie van verloor af nie[00:02:26]
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie[00:02:30]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:02:34]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:02:37]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:02:41]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:02:44]
Laat staan die sharks en die leeus[00:02:48]
En die hele blêrrie spul[00:02:50]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:02:52]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:02:55]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:02:59]
Laat staan die sharks en die leeus[00:03:03]
En die hele blêrrie spul[00:03:05]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:03:07]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:03:10]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:03:14]
Laat staan die sharks en die leeus[00:03:18]
En die hele blêrrie spul[00:03:20]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:03:21]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:03:25]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:03:29]
Laat staan die sharks en die leeus[00:03:32]
En die hele blêrrie spul[00:03:34]