• 转发
  • 反馈

《Sit Die Ligte Aan》歌词


歌曲: Sit Die Ligte Aan

所属专辑:Toeka 3

歌手: Steve Hofmeyr

时长: 03:21

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Sit Die Ligte Aan

Sit Die Ligte Aan - Steve Hofmeyr[00:00:00]

Written by:Steve Hofme[00:00:00]

Sit die ligte aan[00:00:00]

Jy sê jy's klaar met liefde en met omgee[00:00:13]

Jy sê dit vat die beste uit jou uit[00:00:17]

En jy het als gegee wat jy gehad het[00:00:21]

Is jou eensaamheid 'n feit[00:00:25]

Dit hang nog ini skadus van jou woorde[00:00:30]

Dit lui nog soos die klokke in die nag[00:00:34]

Dit speel nog ini hoeke van jou oë[00:00:37]

In jou kuiltjie as jy lag[00:00:42]

Dan land daar 'n engel[00:00:46]

En al wat jy dink jy geweet het[00:00:49]

Is verkeerd[00:00:52]

Sit die ligte aan[00:00:57]

Op jou aanloopbaan[00:00:58]

Want 'n engel soek 'n plek[00:01:00]

Om in jou hart te land[00:01:02]

Sit dit ligte aan[00:01:04]

Op jou aanloopbaan[00:01:06]

Want 'n engel soek 'n plek[00:01:08]

Om te land[00:01:09]

Sit dit aan[00:01:13]

Jy sê jy knip jou telefoon se drade[00:01:20]

Jy wil net alles uit jou lewe vee[00:01:24]

Wie vee sal weet wat in jou hart gebeur het[00:01:27]

As jy onder water skree[00:01:32]

Gee my kans om jou weer te bereik[00:01:37]

Gee my kans om jou weer terug te vind[00:01:40]

Laat my net my arms om jou toesluit[00:01:44]

Dat jy weer oor liefde sing[00:01:48]

Dan land daar 'n engel[00:01:52]

En al wat jy dink jy geweet het[00:01:55]

Is verkeerd[00:01:59]

Sit die ligte aan[00:02:03]

Op jou aanloopbaan[00:02:05]

Want 'n engel soek 'n plek[00:02:07]

Om in jou hart te land[00:02:08]

Sit dit ligte aan[00:02:10]

Op jou aanloopbaan[00:02:12]

Want 'n engel soek 'n plek[00:02:14]

Om te land[00:02:16]

Sit dit aan[00:02:19]

Sit dit aan[00:02:27]

Sit dit aan[00:02:34]

Sit die ligte aan[00:02:35]

Sit die ligte aan[00:02:38]

Op jou aanloopbaan[00:02:40]

Want 'n engel soek 'n plek[00:02:42]

Om in jou hart te land[00:02:43]

Sit dit ligte aan[00:02:45]

Op jou aanloopbaan[00:02:47]

Want 'n engel soek 'n plek[00:02:49]

Om te land[00:02:51]

Sit dit aan[00:02:54]

Sit dit aan[00:03:02]

Sit dit aan[00:03:09]