• 转发
  • 反馈

《Pampoen》歌词


歌曲: Pampoen

所属专辑:Solitary Man - The Songs Of Neil Diamond

歌手: Steve Hofmeyr

时长: 05:45

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Pampoen

Pampoen (南瓜) - Steve Hofmeyr[00:00:00]

Sing sing jou woorde teen my vas[00:00:15]

Bring jou hele lewe in 'n tas[00:00:23]

Vat 'n trein na bloemfontein[00:00:31]

En die 506 na petrus steyn[00:00:35]

En as jy wil vat daar 'n bicycle[00:00:39]

Volg volg die grondpad teen die bult[00:00:47]

Hol oor die velde as jy wil[00:00:55]

Hier wag ek die jare om[00:01:04]

Vir 'n stofwolk op die horison[00:01:07]

Of iets soortgelyk wat soos jy lyk[00:01:11]

Ekt nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:01:19]

En 'n trekker wat se tyres lek[00:01:23]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:01:27]

Kom jy by my intrek[00:01:31]

Ekt nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:01:35]

En 'n plaas wat ek afbetaal[00:01:39]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:01:43]

Kom jy om my te haal[00:01:47]

Stuur stuur my liefde vir jou ma[00:01:55]

Maar as jy kom los haar net daar[00:02:03]

Want hiers net plek vir drie van ons[00:02:12]

Dis ek en jy en 'n af-oor hond[00:02:15]

Sy naam is roof maar hys al jare doof[00:02:19]

Bring bring daai goedjies wat jou pla[00:02:27]

En ek maak 'n ring van ogies draad[00:02:35]

Ek spaar nog vir die diamant[00:02:43]

En 'n donkiekar vir die predikant[00:02:47]

Ek sal moet blomme leen tot dit eendag reen[00:02:51]

Ekt nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:02:59]

En 'n trekker wat se tyres lek[00:03:03]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:07]

Kom jy by my intrek[00:03:11]

Ekt nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:03:15]

En 'n plaas wat ek afbetaal[00:03:19]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:23]

Kom jy om my te haal[00:03:27]

Ek soek n bril om die brief te lees[00:03:35]

Dis sy[00:03:43]

Maar sy was lankal dood gewees[00:03:45]

Sy het nog nooit n van gehad nie[00:03:51]

Sy weet nie waars haar lewensmaat nie[00:03:55]

In bloemfontein[00:04:00]

Was dit petrustein[00:04:03]

Sy lê[00:04:07]

Met n briefie teen haar bors[00:04:09]

Wat sê[00:04:15]

Ek is dood van die grootte dors[00:04:17]

Jare sonder jou in pretoria[00:04:24]

Wag ek vir jou dat jy sal vra[00:04:27]

Kom hou my vas[00:04:31]

Ag bring jou hele tas[00:04:35]

Ek tog n vrot pampoen[00:04:41]

En n stukkende skoen[00:04:45]

En n trekker wat se tyres lek[00:04:47]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:04:51]

Kom jy by my intrek[00:04:55]

Ek tog n vrot pampoen[00:04:59]

En n stukkende skoen[00:05:01]

En n plaas wat ek afbetaal[00:05:03]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:05:07]

Kom jy om my te haal[00:05:11]

Ek tog n vrot pampoen[00:05:15]

En n stukkende skoen[00:05:17]

En n plaas wat ek afbetaal[00:05:19]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:05:23]

Kom jy om my te haal[00:05:27]

Kom jy om my te haal[00:05:31]