歌手: Steve Hofmeyr
时长: 04:19
Daar's 'N Plek - Coenie De Villiers/Steve Hofmeyr[00:00:00]
Written by:Coenie De V[00:00:01]
Daar's 'n plek wat ek van weet[00:00:14]
Sonder sorge sonder pyn sonder leed[00:00:21]
Die pad daarheen is ongekaart[00:00:28]
Die reis daarheen is sonder vaart[00:00:31]
En daar is rusplek langs die pad[00:00:35]
Hmmm[00:00:39]
Die son se geel word jou sambreel[00:00:42]
Op jou reis tot waar die pad se vurk verdeel[00:00:49]
Die een se slingerspoor word dof[00:00:56]
Waar dit wegloop in die stof[00:00:59]
Maar die ander lei tot hier[00:01:03]
Want hier sal jy vind dat jy[00:01:08]
Steeds deur die oë van 'n kind[00:01:10]
Die lewenspel speel[00:01:15]
Granate van onskuld kan deel[00:01:17]
Om weer vir 'n oomblik[00:01:22]
Die kennis van kwaad te ontken[00:01:24]
Om weer te kan glo wat[00:01:29]
Jy het in 'n gawe van bo[00:01:31]
Daar's 'n winterlose oord[00:01:37]
Waar 'n mens nog steeds die ure ongestoord[00:01:44]
Op die telraam van die tyd[00:01:51]
Sonder spyt of klein verwyt[00:01:54]
Soos seisoene af kan tel[00:01:58]
Hmmm[00:02:00]
Knip jou deur se grendel dig[00:02:05]
Sluit jou vensters en jou luike teen die lig[00:02:11]
Pak jou drome vir die reis[00:02:18]
Jou hart sal jou die kronkels wys[00:02:22]
Om ongeskonde hier te kom[00:02:25]
Want hier sal jy vind dat jy[00:02:31]
Steeds deur die oë van 'n kind[00:02:32]
Die lewenspel speel[00:02:37]
Granate van onskuld kan deel[00:02:39]
Om weer vir 'n oomblik[00:02:43]
Die kennis van kwaad te ontken[00:02:46]
Om weer te kan glo wat[00:02:51]
Jy het in 'n gawe van bo[00:02:53]
Hmmm hmmm[00:02:58]
Want hier sal jy vind dat jy[00:03:29]
Steeds deur die oë van 'n kind[00:03:31]
Die lewenspel speel[00:03:36]
Granate van onskuld kan deel[00:03:37]
Om weer vir 'n oomblik[00:03:43]
Die kennis van kwaad te ontken[00:03:44]
Om weer te kan glo wat[00:03:49]
Jy het in 'n gawe van bo[00:03:51]
'N gawe van bo[00:03:55]
'N gawe van bo[00:03:59]