所属专辑:HKGK
歌手: Snotkop
时长: 03:26
Meisie Ferguson (弗格森女孩) - Snotkop[00:00:00]
Meisie was 'n aster wat die plaas goed ken[00:00:08]
Ja sy't van kleins af al die beeste op die naam geken[00:00:11]
Meisie het geweet hoe om 'n bul te tem[00:00:15]
En op die skou het sy mos altyd eerste prys gewen[00:00:19]
En sy't die mooiste bene op die hele dorp[00:00:22]
En as sy stap deur die lande kyk die skape op[00:00:26]
Sy't niks gelike van bak en brou en brei[00:00:31]
Sy wou net heeldag lank die trekker ry[00:00:35]
Sy ploeg my lande dat die stof so staan[00:00:39]
En dan die boere wil weet hey wat's haar naam[00:00:41]
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson[00:00:45]
Want ek's haar John John John John Deere[00:00:49]
Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan[00:00:54]
En by die koöperasie vra hy hey wat's haar naam[00:00:57]
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson[00:01:01]
Want ek's haar John John John John Deere[00:01:04]
Ek's haar John John John John Deere[00:01:09]
Meisie het geboer was 'n Vrystaat nooi[00:01:28]
En sy's die dogter van oom Tokkie ja sy was te mooi[00:01:32]
Meisie het geweet hoe om 'n skaap te skeer[00:01:36]
En haar appels was die mooiste in die hele streek[00:01:39]
En al die manne hou haar dop as sy die land bewerk[00:01:43]
Jy sien net Hilux bakkies by die plaas se hek[00:01:47]
Sy't niks gelike van bak en brou en brei[00:01:52]
Sy wou net heeldag lank die trekker ry[00:01:55]
Sy ploeg my lande dat die stof so staan[00:01:59]
En dan die boere wil weet hey wat's haar naam[00:02:02]
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson[00:02:06]
Want ek's haar John John John John Deere[00:02:10]
Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan[00:02:14]
En by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam[00:02:17]
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson[00:02:21]
Want ek's haar John John John John Deere[00:02:25]
Ek's haar John John John John Deere[00:02:29]
Sy ploeg my lande dat die stof so staan[00:02:49]
En dan die boere wil weet hey wat's haar naam[00:02:52]
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson[00:02:56]
Want ek's haar John John John John Deere[00:03:00]
Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan[00:03:05]
En by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam[00:03:07]
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson[00:03:11]
Want ek's haar John John John John Deere[00:03:15]
Ek's haar John John John John Deere[00:03:19]