• 转发
  • 反馈

《Song vir My Dad》歌词


歌曲: Song vir My Dad

所属专辑:Ek Laaik van Jol

歌手: Snotkop

时长: 03:34

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Song vir My Dad

Song vir My Dad - Snotkop[00:00:00]

Written by:F. Henning/M. Kahn[00:00:01]

Dis nooit maklik nie my woorde lêver[00:00:33]

Maar ek wil dit sê[00:00:38]

So ek skryf dit in 'n song vir my dad[00:00:40]

Soms is dit moeilik om die woorde te sê[00:00:43]

So ek skryf 'n song wat sê hoe baie lief ek hom het[00:00:47]

En my ster[00:00:53]

Is nie ver[00:00:55]

Want my held[00:00:56]

Is my dad[00:00:57]

Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my dad[00:00:58]

En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg[00:01:03]

Weet ek die son skyn altyd helder by dad[00:01:08]

En al breek al breek 'n storm los oor die see[00:01:13]

Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees[00:01:18]

Want my ster[00:01:24]

Is nie ver[00:01:25]

En my held[00:01:26]

Is my dad[00:01:27]

Hou my sterk so ek skryf dit in 'n song vir my dad[00:01:28]

Dis nooit maklik nie my pen los 'n merk[00:01:44]

Maar ek wil dit sê[00:01:49]

So ek skryf 'n song vir my dad[00:01:51]

Daar's soveel woorde en my woorde is min[00:01:54]

So ek skryf 'n song[00:01:58]

Wat sê hoe trots ek op my pa is[00:02:01]

Want my ster[00:02:04]

Is nie ver[00:02:05]

En my held[00:02:06]

Is my dad[00:02:08]

Hou my sterk[00:02:09]

So ek skryf dit in 'n song vir my dad[00:02:10]

En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg[00:02:14]

Weet ek die son skyn altyd helder by dad[00:02:19]

En al breek al breek 'n storm los oor die see[00:02:24]

Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees[00:02:29]

Kom reë nweer op jou dagbreek en soms hartseer[00:02:34]

Weet net ek sal altyd daar wees[00:02:41]

En in onweer kan niks my keer want ek weet[00:02:44]

My pa het my van beter geleer[00:02:51]

En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg[00:02:55]

Weet ek die son skyn altyd helder by dad[00:03:00]

En al breek al breek 'n storm los oor die see[00:03:04]

Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees[00:03:10]

Want my ster[00:03:15]

En my held[00:03:17]

Hou my sterk[00:03:19]

So ek skryf dit in 'n song vir my dad[00:03:21]