所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers
歌手: Snotkop
时长: 03:42
Ek Laaik van Jol - Snotkop[00:00:00]
Written by:F. Henning/M. Kahn[00:00:06]
Ek laaik van funky tunes en n kroeg vol booze[00:00:12]
Ek laaik van meisies in bikinis met lekke boobs[00:00:16]
Ek laaik van party met al my knope los[00:00:20]
Met my glas vol brannas want ek raak gou dors[00:00:24]
Ek laaik van jaggabombs'[00:00:28]
Ek laaik van kurt se songs[00:00:30]
Ek laaik van vry inni swembad met busty blondes[00:00:32]
Ek laaik van party met tequila shots[00:00:36]
Met my buurman se vrou want sy is freaking hot[00:00:40]
Ek laaik van jol[00:00:44]
Ek laaik van jol jol jol jol[00:00:46]
Lig my glas en maak hom vol vol vol vol[00:00:49]
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans[00:00:53]
Ek wil party heelnag lank lank lank lank[00:00:57]
Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa[00:01:01]
Whoa whoa waar's die jol[00:01:07]
Whoa whoa whoa oa[00:01:11]
Whoa whoa hier's die jol[00:01:15]
Ek laaik van crazy chicks en ek laaik van party tricks[00:01:18]
Ek laaik van VIP want daar's die drinks' verniet[00:01:22]
Ek laaik van party met n dop in altwee hanne[00:01:26]
Met my sonbril op en met n broek vol planne[00:01:30]
Deurnag jol elke dag van die week[00:01:35]
Soos john travolta dans as ek wil sexy wees[00:01:38]
Ek laaik van party met die girls van graaf-reinette[00:01:42]
En al die anner lekkebekke as hul brannas het[00:01:46]
Ek laaik van jol[00:01:50]
Ek laaik van jol jol jol jol[00:01:52]
Lig die glas en maak hom vol vol vol vol[00:01:55]
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans[00:01:59]
Ek wil party heelnag lank lank lank lank[00:02:03]
Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa[00:02:07]
Whoa whoa waar's die jol[00:02:13]
Whoa whoa whoa oa[00:02:17]
Whoa whoa hier's die jol[00:02:21]
Ek laaik van meisies wat weet hoe om handstands te doen[00:02:24]
Ek laaik van een shooter twee shooter op die vloer[00:02:28]
Ek laaik van drie shooter vier shooter in jou moer[00:02:32]
Nie as te besie want ek daai graag vas[00:02:37]
En moreoggend voel ek niks vir babbelas[00:02:40]
Ek laaik van jol[00:02:44]
Ek laaik van jol jol jol jol[00:02:46]
Lig die glas en maak hom vol vol vol vol[00:02:49]
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans[00:02:53]
Ek wil party heelnag lank lank lank lank[00:02:57]
Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa[00:03:01]
Whoa whoa waar's die jol[00:03:07]
Whoa whoa whoa oa[00:03:11]
Whoa whoa hier's die jol[00:03:15]
Whoa whoa whoa oa[00:03:19]
Whoa whoa waar's die jol[00:03:23]
Whoa whoa whoa oa[00:03:27]
Whoa whoa hier's die jol[00:03:31]
Whoa whoa whoa oa[00:03:35]