• 转发
  • 反馈

《Dis ’n Land》歌词


歌曲: Dis ’n Land

所属专辑:Ek Laaik van Jol

歌手: Snotkop

时长: 03:42

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Dis ’n Land

Dis 'n Land - Snotkop[00:00:00]

Written by:Siegel/Meinunger/Johan Stemmet/Francois Henning[00:00:01]

Gee my 'n oomblik asseblief laat ek vertel[00:00:13]

Van 'n land waarin ek woon drome droom wel[00:00:16]

Gee my 'n oomblik en onthou van al daai dae[00:00:20]

Was net 'n laitie in die vrystaat op die plaas ja[00:00:23]

Onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos[00:00:26]

Brandewyn en coke om die probleme op te los[00:00:29]

En tannie carika op die radio wat sing[00:00:32]

En ons skree hard vir die bokke om die beker terug te bring ja[00:00:35]

Hierdie land wat my gelove het[00:00:39]

Dis 'n land van kleure en klank[00:00:43]

Dis 'n land van oorvloed en dank[00:00:46]

Dis 'n land wat almal na strewe[00:00:49]

Dis 'n land sonder horison en[00:00:55]

Dis 'n land wat weet hy kan[00:00:59]

Op 'n bly plek leer jy vir my[00:01:02]

Gee my 'n oomblik asseblief[00:01:08]

Laat ek vertel[00:01:10]

Van 'n land waarin ek woon[00:01:11]

Al die drome wat ek droom ja[00:01:13]

Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit voel om met trots[00:01:15]

Te sê ek is afrikaans en dit bedoel[00:01:18]

Om 'n bunnychow te eet en die dibajive te doen[00:01:21]

Om huisgenoot[00:01:24]

Stellenbosch en mannetjie roux[00:01:25]

Dis die capeflats die kaptein loftes toe[00:01:27]

Maak die venter wawyd oop as jy namakwaland toer[00:01:30]

En voel die wind[00:01:33]

Dis 'n land van kleure en klank[00:01:37]

Dis 'n land van oorvloed en dank[00:01:41]

Dis 'n land wat almal na strewe[00:01:44]

Dis 'n land sonder horison en[00:01:51]

Dis 'n land wat weet hy kan[00:01:54]

Op 'n bly plek leer jy vir my[00:01:57]

Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys[00:02:04]

Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis[00:02:06]

Dis die land van goeie hoop en tassenberg[00:02:10]

Die komma in jou bloed die kombers oor tafelberg[00:02:13]

Altyd gedroom om te kan wees soos david kramer[00:02:16]

En elke liewe sondag was dit tyd vir die onse vader[00:02:19]

Seë n asseblief hierdie land van in ons woon en al[00:02:23]

Die ander mens wat soos ek van vrede droom[00:02:26]

Dis die liefde volop soos die sterre in die klein karoo[00:02:29]

Dis 'n land van kleure en klank[00:02:33]

Dis 'n land van oorvloed en dank[00:02:36]

Dis 'n land wat almal na strewe[00:02:39]

Dis 'n land sonder horison en[00:02:46]

Dis 'n land wat weet hy kan[00:02:49]

Op 'n bly plek leer jy vir my[00:02:52]

Dis 'n land van kleure en klank[00:03:02]

Dis 'n land van oorvloed en dank[00:03:05]

Dis 'n land wat almal na strewe[00:03:08]

Dis 'n land sonder horison en[00:03:15]

Dis 'n land wat weet hy kan[00:03:18]

Op 'n bly plek leer jy vir my[00:03:21]

Op 'n bly plek leer jy vir my[00:03:28]