所属专辑:Ek Laaik van Jol
歌手: Snotkop
时长: 03:46
Ek Laaik van Jol - Snotkop[00:00:00]
Written by:F. Henning/M. Kahn[00:00:01]
Ek laaik van funky tunes en n kroeg vol booze[00:00:13]
Ek laaik van meisies in bikinis met lekke boobs[00:00:17]
Ek laaik van party met al my knope los[00:00:21]
Met my glas vol brannas want ek raak gou dors[00:00:25]
Ek laaik van jaggabombs'[00:00:29]
Ek laaik van kurt se songs[00:00:31]
Ek laaik van vry inni swembad met busty blondes[00:00:33]
Ek laaik van party met tequila shots[00:00:37]
Met my buurman se vrou want sy is freaking hot[00:00:41]
Ek laaik van jol[00:00:45]
Ek laaik van jol jol jol jol[00:00:47]
Lig my glas en maak hom vol vol vol vol[00:00:50]
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans[00:00:54]
Ek wil party heelnag lank lank lank lank[00:00:58]
Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa[00:01:02]
Whoa whoa waar's die jol[00:01:08]
Whoa whoa whoa oa[00:01:12]
Whoa whoa hier's die jol[00:01:15]
Ek laaik van crazy chicks en ek laaik van party tricks[00:01:19]
Ek laaik van VIP want daar's die drinks' verniet[00:01:23]
Ek laaik van party met n dop in altwee hanne[00:01:27]
Met my sonbril op en met n broek vol planne[00:01:31]
Deurnag jol elke dag van die week[00:01:36]
Soos john travolta dans as ek wil sexy wees[00:01:39]
Ek laaik van party met die girls van graaf-reinette[00:01:43]
En al die anner lekkebekke as hul brannas het[00:01:47]
Ek laaik van jol[00:01:51]
Ek laaik van jol jol jol jol[00:01:53]
Lig die glas en maak hom vol vol vol vol[00:01:56]
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans[00:02:00]
Ek wil party heelnag lank lank lank lank[00:02:04]
Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa[00:02:08]
Whoa whoa waar's die jol[00:02:14]
Whoa whoa whoa oa[00:02:18]
Whoa whoa hier's die jol[00:02:22]
Ek laaik van meisies wat weet hoe om handstands te doen[00:02:25]
Ek laaik van een shooter twee shooter op die vloer[00:02:29]
Ek laaik van drie shooter vier shooter in jou moer[00:02:33]
Nie as te besie want ek daai graag vas[00:02:38]
En moreoggend voel ek niks vir babbelas[00:02:41]
Ek laaik van jol[00:02:45]
Ek laaik van jol jol jol jol[00:02:47]
Lig die glas en maak hom vol vol vol vol[00:02:50]
Want vanaand wil ek net dans dans dans dans[00:02:54]
Ek wil party heelnag lank lank lank lank[00:02:58]
Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa[00:03:02]
Whoa whoa waar's die jol[00:03:08]
Whoa whoa whoa oa[00:03:12]
Whoa whoa hier's die jol[00:03:16]
Whoa whoa whoa oa[00:03:20]
Whoa whoa waar's die jol[00:03:24]
Whoa whoa whoa oa[00:03:28]
Whoa whoa hier's die jol[00:03:32]
Whoa whoa whoa oa[00:03:36]