所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 02:11
Pieter van Zyl - Robbie Wessels[00:00:00]
1891 [00:00:00]
New Zealand Oos[00:00:02]
Het 'n referee ontstaan[00:00:03]
Hy's geprogrammeer [00:00:07]
Om 'n bok te keer[00:00:08]
En te bedonder waar hy kan[00:00:10]
Sy kop is van hout [00:00:13]
Die reageer op 'n springbok se fout[00:00:15]
En die bokke raak benoud[00:00:19]
Die ref voel fokol vir[00:00:23]
Die groen en goud[00:00:24]
O referee referee [00:00:25]
My arme broer[00:00:28]
Gaan sukkel met almal[00:00:30]
Maar pasop vir 'n boer[00:00:32]
Want met klipdrift en coke[00:00:33]
Word hy daagliks gevoer[00:00:35]
En as ietsie hom pla dan staan[00:00:37]
Hy reg om te moer[00:00:39]
Pieter Van Zyl Potchefstroom [00:00:44]
Het 'n bokkebond gestig[00:00:47]
Hy't vas besluit 'n ref sal skyt[00:00:51]
Wat sy hand vir 'n springbok lig[00:00:54]
Brandewyn op die trein [00:00:56]
Het die manne gebruik vir die pyn[00:00:59]
En Pieter se groot vriend Steyn[00:01:03]
Het hom gedare dat die ref verdwyn[00:01:06]
O referee referee [00:01:09]
My arme broer[00:01:12]
Ons het jou gewaarsku [00:01:13]
Pasop vir 'n boer[00:01:15]
Want 'n boer het daai[00:01:17]
Ding om 'n ref te wil moer[00:01:18]
Veral as sy vriende hom[00:01:21]
'N brandewyn voer[00:01:22]
1652 Securicor [00:01:27]
Het die bokkebond gaan lê[00:01:30]
Piet Van Zyl het sag gehuil[00:01:34]
En vir sy liefste vrou gesê[00:01:37]
Pak al jou goed [00:01:41]
Om gaan verdrink in[00:01:42]
Die bokke se bloed[00:01:44]
Maar sy vroutjie sê met moed[00:01:46]
Cornè Krige se wraak is soet[00:01:50]
O referee referee [00:01:54]
My arme broer[00:01:55]
Gaan sukkel met almal[00:01:57]
Maar pasop vir 'n boer[00:01:59]
Want met klipdrift en coke word[00:02:00]
Hy daagliks gevoer[00:02:02]
En as ietsie hom pla dan staan[00:02:04]
Hy reg om te moooooeeeer[00:02:06]