歌手: Robbie Wessels
时长: 02:57
Verbode Vrugte - Robbie Wessels[00:00:00]
Written by:Robbie Wessels[00:00:01]
My meisie wou vir my sê[00:00:04]
Ek het langs n ander paar boude gelê[00:00:08]
En dis hoe sy daarvan weet[00:00:13]
Ek het my boxer by sonja vergeet[00:00:17]
My spiderman boxer by sonja vergeet[00:00:21]
Verbode vrugte is vreeslik lekker[00:00:26]
Verbode vrugte is nice[00:00:34]
Verbode vrugte is vreeslik lekker[00:00:41]
Verbode vrugte is nice[00:00:49]
Sonja bly oorkant die straat[00:00:58]
Ek was by haar vir n klein bietjie raad[00:01:01]
En dit is toe wat gebeur[00:01:07]
Sy vra my toe mos om haar rug te masseer[00:01:11]
En haar sagte wit boudjies met room in te smeer[00:01:15]
Verbode vrugte is donners lekker[00:01:20]
Verbode vrugte is nice[00:01:28]
Verbode vrugte is donners lekker[00:01:36]
Verbode vrugte is nice[00:01:43]
Verbode vrugte is donners lekker[00:01:51]
Verbode vrugte is nice[00:01:58]
Verbode vrugte is donners lekker[00:02:06]
Verbode vrugte is nice[00:02:13]