歌手: Robbie Wessels
时长: 02:54
John West - Robbie Wessels[00:00:00]
Written by:Robbie Wessels[00:00:01]
Die wolke pak saam in die ooste[00:00:10]
En hy staan met sy hoed in sy hand[00:00:14]
Op sy sementdam walle my wonder[00:00:19]
Gaan die somerreen hierdie jaar val[00:00:23]
Ek wonder nogsteeds by myself[00:00:29]
Was ek daai jaar nege of elf[00:00:34]
Toe die sneeu dik gele het[00:00:38]
Op hamilton s rus[00:00:41]
En ons ons bure se vure[00:00:42]
Vinnig moes blus[00:00:45]
John west ek weet jy mis jou plaas[00:00:52]
Ek weet jy dink aan abraham en aan petrus wat dronk raas[00:00:56]
Jy droom van koringlande jy bid nogsteeds vir reen[00:01:01]
En al mis jy ook die vrystaat in die kaap sal god jou seen[00:01:06]
Soms le hy laat aande wakker[00:01:16]
En hy dink weer aan vrugbare grond[00:01:20]
Hy sien weer n klein hopie sand tussen bome[00:01:25]
Daar le nonna sy basterhond[00:01:30]
Dan begin hy homself af te vra[00:01:35]
Het die swaarkry hom regtig gepla[00:01:39]
Tussen lande vol mielies[00:01:44]
En kampe vol wild[00:01:47]
Het john west besef[00:01:49]
Daar s net te veel skuld[00:01:51]
John west ek weet jy mis jou plaas[00:01:58]
Ek weet jy dink aan abraham en aan petrus wat dronk raas[00:02:02]
Jy droom van koringlande jy bid nogsteeds vir reen[00:02:07]
En al mis jy ook die vrystaat in die kaap sal god jou seen[00:02:12]
John west ek weet jy mis jou plaas[00:02:19]
Ek weet jy dink aan abraham en aan petrus wat dronk raas[00:02:24]
Jy droom van koringlande jy bid nogsteeds vir reen[00:02:29]
En al mis jy ook die vrystaat in die kaap sal god jou seen[00:02:33]