歌手: Robbie Wessels
时长: 03:51
Reënboognooi - Robbie Wessels[00:00:00]
Written by:Robbie Wessels[00:00:01]
Daai aand was jy so oulik[00:00:20]
En jou oë was so aanskoulik mooi[00:00:22]
Dat al ken jy n manoever met die sterkste paint remover[00:00:27]
Jou prentjie in my hart sal daar bly[00:00:32]
As ek laat slaap in die more[00:00:37]
As ek weg raak in die nag[00:00:43]
Dan droom ek van n meisie[00:00:48]
Wat my elke dag laat lag[00:00:52]
Ek droom van haar hande[00:00:57]
Ek droom van haar oe[00:01:02]
Ek droom van haar hare[00:01:07]
En ek wens sy wil glo[00:01:12]
Sy is my reë nboog nooi[00:01:16]
My reë nbooog nooi jy is so mooi[00:01:22]
My reë nbooog nooi jy is so mooi[00:01:27]
My reë nbooog nooi jy is so mooi[00:01:31]
My reë nbooog nooi[00:01:37]
Maar jy het gedink ek is misluk[00:01:53]
En al was jy so verskriklik kwaai[00:01:55]
Sal jou naam altyd geverf bly[00:02:00]
En jou lippe uitgekerf bly[00:02:02]
En in elke eensaam uur om my draai[00:02:05]
As ek laat slaap in die more[00:02:11]
As ek inkruip in die nag[00:02:15]
Dan droom ek van n meisie[00:02:21]
Wat my elke dag laat lag[00:02:25]
Ek droom van haar hande[00:02:30]
Ek droom van haar oë[00:02:35]
Ek droom van haar hare[00:02:40]
En ek wens sy wil glo[00:02:45]
Sy is my reë nboog nooi[00:02:50]
My reë nbooog nooi jy is so mooi[00:02:54]
My reë nbooog nooi jy is so mooi[00:03:00]
My reë nbooog nooi jy is so mooi[00:03:05]
My reë nbooog nooi jy is so mooi[00:03:10]
My reë nbooog nooi[00:03:29]
My reë nbooog nooi[00:03:34]
My reë nbooog nooi[00:03:39]
My reë nbooog nooi[00:03:44]