所属专辑:Grootste Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 04:15
Aan Jou van My - Robbie Wessels[00:00:00]
Ek dink jy haat dit in malls[00:00:20]
Jy hou van stil wees en waterfalls[00:00:23]
Jy hou daarvan as dit reën[00:00:27]
As die donderweer dreun[00:00:31]
Jy kyk nuus en cartblanche in die aand[00:00:37]
Voel jy ook alleen in augustus se maand[00:00:40]
Ek droom van 'n dag langs 'n stroom in die kaap[00:00:46]
Op 'n grond pad wat niemand van weet[00:00:49]
Ek droom van jou as ek rond ry[00:00:55]
As ek soms van die stad wil vergeet[00:00:59]
Sing vir my engel sing vir jou engel[00:01:06]
Sing Blouberg se strand sing Blouberg se strand[00:01:10]
Speel Tussen treine Tussen treine[00:01:14]
Maar hou vas my hand hou vas jou hand[00:01:17]
Want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer[00:01:21]
Vir almal wat huil vir almal wat huil[00:01:25]
So ek alles vir een aand met jou kon verruil[00:01:29]
Was die nooi in die kar miskien jy[00:01:36]
Het ek vandag verby jou gery[00:01:39]
Was jou blou oë verniet vir my mooi[00:01:43]
Was die robot verniet vir my rooi[00:01:47]
Ek wens dit was jy in my baan[00:01:53]
Ek wens ek kon weet jy bestaan[00:01:57]
Al ontmoet ek jou nooit[00:02:03]
Langs daai stroom in die kaap[00:02:04]
Al is daai grond pad lankal oorspoel[00:02:06]
Glo ek jy sit ook in traffic[00:02:12]
Half vyf na die stad se gewoel[00:02:16]
Sing vir my Droom vrou[00:02:23]
Sing cowboy kitaar[00:02:26]
Speel vir my liefling[00:02:30]
As die traffic bedaar[00:02:34]
Want vandag voel ek beter[00:02:38]
My stad is so mooi[00:02:42]
Dis bewolk in pretoria jakaranda getooi[00:02:45]
Sing vir my engel sing vir jou engel[00:02:54]
Sing Blouberg se strand sing Blouberg se strand[00:02:57]
Speel Tussen treine[00:03:01]
Maar hou vas my hand hou vas jou hand[00:03:05]
Want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer[00:03:09]
Vir almal wat huil vir almal wat huil[00:03:13]
So ek alles vir een aand met jou kon verruil[00:03:16]
Sing vir my Droom vrou sing vir jou Droom vrou[00:03:24]
Sing cowboy kitaar sing cowboy kitaar[00:03:28]
Speel vir my liefling[00:03:32]
As die traffic bedaar as die traffic bedaar[00:03:35]
Want vandag voel ek beter[00:03:39]
My stad is so mooi[00:03:43]
Dis bewolk in pretoria dis bewolk in pretoria[00:03:47]
Jakaranda getooi[00:03:51]