• 转发
  • 反馈

《Snoekie》歌词


歌曲: Snoekie

所属专辑:My Vissermanvriend Se Pa

歌手: Robbie Wessels

时长: 03:19

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Snoekie

Snoekie - Robbie Wessels[00:00:00]

Written by:Sterling Whipple/Gert Van Tonder[00:00:00]

Daar's n special op whisky by teasers van half agt tot tien[00:00:00]

En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien[00:00:08]

Sy maak haar debuut op die dansvloer na jare se wag[00:00:17]

En hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag[00:00:25]

En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans so mooi[00:00:33]

En ons almal se speedometers is al in die rooi[00:00:41]

Want jy's pragtig snoekie al is jou broek nie aan[00:00:50]

En net daar besef ons snoekie is 'n man[00:00:58]

Nou vir hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk[00:01:06]

Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk[00:01:15]

Vir maande was hendrik ons groot vriend se hart baie seer[00:01:23]

Want sy't altyd gese dis haar sleutels of haar geweer[00:01:31]

En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans weer mooi[00:01:39]

En ons almal se speedometers is nie meer in die rooi[00:01:47]

Want jy's pragtig snoekie maar hou net aan jou broek[00:01:56]

Want hendrik het al klaar te veel gevloek[00:02:04]

Nou drink ons brandy hier by presleys want hendrik het gevra[00:02:45]

Dat ons asseblief moet padgee want ons kan ons nie gedra[00:02:54]

Brandy en cola ons kyk vir lola en sy dans net so rof[00:03:02]

Maar hendrik se sys donders onbeskof[00:03:10]