所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: Elizma Theron
时长: 03:53
Vertel My (告诉我) - Elizma Theron[00:00:00]
Written by:David Brandes/Jane Tempest/John O'Flynn[00:00:01]
Praat met my vertel jou storie[00:00:18]
Hoe jy is in al jou glorie[00:00:21]
Alles wat my help verstaan[00:00:25]
Doen nou wat jou gelukkig maak[00:00:33]
Hy't verleer op 'n son wat so mooi dan kraak dit alles[00:00:35]
Maak jou van ons bestaan[00:00:42]
Jy weet ek luister[00:00:45]
Vertel my alles wat jy wil hê[00:00:47]
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê[00:00:51]
Vertel my wat in ons toekoms lê[00:00:54]
Wys weer dat jy my met jou hart begeer[00:00:59]
Vertel my alles wat jy wil hê[00:01:01]
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê[00:01:05]
Vertel my wat in ons toekoms lê[00:01:09]
Wys weer dat jy my met jou hart begeer[00:01:12]
Wys my die plek wat jou vrede gee[00:01:33]
Dit wat jy uit jou lewe vee[00:01:36]
Jou drome wat nog voor jou lê[00:01:39]
Dit wat jy dink as jy net staar[00:01:47]
Gedagtes en wê relde waarheen jy vaar alles[00:01:51]
Ek wil dit vir jou hê[00:01:56]
Jy weet dat ek luister[00:01:59]
Vertel my alles wat jy wil hê[00:02:01]
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê[00:02:05]
Vertel my wat in ons toekoms lê[00:02:09]
Wys weer dat jy my met jou hart begeer[00:02:12]
Vertel my alles wat jy wil hê[00:02:16]
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê[00:02:20]
Vertel my wat in ons toekoms lê[00:02:23]
Wys weer dat jy my met jou hart begeer[00:02:27]
Vertel my dat jy my lief het wys my[00:02:45]
Hoe sal ek weet as jy nooit ooit met my deel nie deel nie[00:02:54]
Vertel my alles wat jy wil hê[00:02:59]
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê[00:03:03]
Vertel my wat in ons toekoms lê[00:03:07]
Wys weer dat jy my met jou hart begeer[00:03:10]
Vertel my alles wat jy wil hê[00:03:14]
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê[00:03:18]
Vertel my wat in ons toekoms lê[00:03:21]
Wys weer dat jy my met jou hart begeer[00:03:25]