• 转发
  • 反馈

《Onthou Sal Ek Onthou》歌词


歌曲: Onthou Sal Ek Onthou

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Elizma Theron

时长: 03:08

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Onthou Sal Ek Onthou

Onthou Sal Ek Onthou - Elizma Theron[00:00:00]

Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer[00:00:00]

Dra my oor die drempel van jou hart[00:00:10]

Daar's note in jou lag wat my nou vat[00:00:14]

Jou woorde krap die wonde van my seer[00:00:19]

Ek is die teiken jy is die geweer[00:00:24]

Jy draai my om die pinkie van jou hand[00:00:29]

Daar's spore in my hart se sagte sand[00:00:33]

Jou kyke soek die krake van verweer[00:00:38]

Ek is die grondpad jy is die verkeer[00:00:43]

Verdrink my in die blou van jou oë[00:00:50]

Versmoor my met die asem van jou mond[00:00:53]

Red my met die arms van jou[00:01:00]

Vashou maar onthou ek sal onthou[00:01:03]

Onthou sal ek onthou[00:01:06]

Onthou sal ek onthou[00:01:08]

Jy trek my om die sirkels van jou oë[00:01:12]

Daar's woorde wat my weer in jou laat glo[00:01:17]

Jou hande raak my sag maar maak nog seer[00:01:21]

Ek is die sonlig jy is die bewolkte weer[00:01:26]

Verdrink my in die blou van jou oë[00:01:34]

Versmoor my met die asem van jou mond[00:01:36]

Red my met die arms van jou vashou maar onthou ek sal onthou[00:01:43]

Onthou sal ek onthou[00:01:49]

Onthou sal ek onthou[00:01:52]

Jy draai my om die pinkie van jou hand[00:02:14]

Daar's spore in my hart se sagte sand[00:02:19]

Jou kyke soek die krake van verweer[00:02:24]

Ek is die grondpad jy is die verkeer[00:02:29]

Verdrink my in die blou van jou oë[00:02:36]

Versmoor my met die asem van jou mond[00:02:38]

Red my met die arms van jou[00:02:46]

Vashou maar onthou ek sal onthou[00:02:48]

Onthou sal ek onthou[00:02:52]

Onthou sal ek onthou[00:02:54]

Onthou sal ek onthou[00:02:59]