• 转发
  • 反馈

《Makie Sakie》歌词


歌曲: Makie Sakie

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Elizma Theron

时长: 03:24

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Makie Sakie

Makie Sakie - Elizma Theron[00:00:00]

Written by:Wolfgang Petry/Phil Yarden/Holger Obenaus/Norbert Zucker/Niel Schoombee[00:00:00]

My storie het begin[00:00:13]

Seventien jou gesien[00:00:15]

Jy was n tien[00:00:17]

Voor die gange gewag[00:00:20]

Met my tas elke dag[00:00:22]

Ek was lekker laf[00:00:24]

Party vlieg toe mos met mening verby en[00:00:28]

Opsies raak toe al skaarser vir my[00:00:32]

Tot hy eendag wag voor my deur[00:00:36]

En alles gebeur[00:00:39]

Makie sakie wat jy makie[00:00:43]

Want ek skryf ons storie neer[00:00:46]

Elke dag lees ek hom deur[00:00:50]

Kanie wag dat als gebeur[00:00:53]

Makie sakie wat jy makie[00:00:57]

Watter einde jy wil hê[00:01:01]

Wat die mense daarvan sê me[00:01:04]

Solank jy warm teen my lê[00:01:08]

Met n gevoel soos die wil ek sing[00:01:13]

Wil ek spring[00:01:16]

Nog n hoofstuk begin[00:01:17]

Ek bedoel elke woord wat ek skryf[00:01:20]

Veral oor jou lyf[00:01:24]

Jy't gekom soos n skim om te bly en[00:01:28]

Ek's so bly jy't besluit dit is jy[00:01:32]

Nou klop jy aan my deur en alles gebeur[00:01:36]

Makie sakie wat jy makie[00:01:43]

Wat ek skryf ons storie neer[00:01:46]

Elke dag lees ek hom deur[00:01:50]

Kanie wag dat als gebeur[00:01:53]

Makie sakie wat jy makie[00:01:57]

Watter einde jy wil hê[00:02:01]

Wat die mense daarvan sê nie[00:02:04]

Solank jy warm teen my lê[00:02:08]

Makie sakie wat jy makie[00:02:41]

Want ek skryf ons storie neer[00:02:44]

Elke dag lees ek hom deur[00:02:48]

Kanie wag dat als gebeur[00:02:51]

Makie sakie wat jy makie[00:02:55]

Watter einde jy wil hê[00:02:59]

Wat die mense daarvan sê nie[00:03:02]

Solank jy warm teen my lê[00:03:06]

Wat die mense daarvan sê nie[00:03:10]

Solank jy warm teen my lê[00:03:13]