所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: Elizma Theron
时长: 03:00
Op Pad Na Jou - Elizma Theron[00:00:00]
Written by:Elizma Theron/Don Kelly/Johan Oberholzer[00:00:00]
Ek'e wou ek'e sou ek'e doen dit sommer nou[00:00:00]
Ek sal aanhou[00:00:03]
Gaan nie stop voor ek jou vashou[00:00:04]
Oppad na jou[00:00:07]
As ek die kronkelpad na jou toe vat[00:00:09]
En in my tas is liefde en my hart[00:00:14]
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne[00:00:19]
Ek'e volg die eko's van my roep[00:00:29]
Elke berg en dal sal ek deursoek[00:00:34]
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne[00:00:39]
Ek'e wou ek'e sou[00:00:51]
Ek'e doen dit sommer nou[00:00:52]
Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou[00:00:54]
Oppad na jou[00:00:57]
Ek'e wou ek'e sou[00:01:01]
Ek'e doen dit sommer nou[00:01:02]
Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou[00:01:04]
Oppad na jou[00:01:07]
Soos die Suiderkruis die lig bekruip[00:01:12]
En die maan verlig die pad vooruit[00:01:17]
Wonder ek of jy ook graag jou lippe voel teen myne[00:01:22]
Daar is niks wat ek nie sal probeer[00:01:32]
Geen rivier of berg wat my kan keer[00:01:37]
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne[00:01:42]
Ek'e wou ek'e sou[00:01:54]
Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou[00:01:55]
Gaan nie stop voor ek jou vashou[00:01:58]
Oppad na jou[00:02:00]
Ek'e wou ek'e sou[00:02:04]
Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou[00:02:06]
Gaan nie stop voor ek jou vashou[00:02:08]
Oppad na jou[00:02:10]
Al val ek neer sal ek weer opstaan en verder in die donker gaan[00:02:14]
Geen donderstorm sal my laat terug draai[00:02:19]
Die einde van die kronkelpad sien ek jou staan[00:02:24]
Met alles wat ek ooit in jou wou hê en baie meer[00:02:28]
Ek'e wou ek'e sou[00:02:34]
Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou[00:02:36]
Gaan nie stop voor ek jou vashou[00:02:38]
Oppad na jou[00:02:41]
Ek'e wou ek'e sou[00:02:45]
Ek'e doen dit sommer nou[00:02:46]
Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou[00:02:47]
Oppad na jou[00:02:51]