所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: Elizma Theron
时长: 03:21
Cassanova (卡萨诺瓦) - Elizma Theron[00:00:00]
Written by:Fredi Nest[00:00:00]
As dit reën dan laat dit my dink dit is al die gebreekte harte[00:00:15]
Wat die engele in die hemel so laat huil[00:00:23]
En dit meng met die trane op my wange[00:00:30]
Ja ek proe die sout soet smaak[00:00:34]
As ek na jou verlang jy wat my hart so raak[00:00:38]
Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy[00:00:47]
Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by[00:00:55]
Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy[00:01:03]
Want dit huil weer oor die aarde dit reen hier rondom my[00:01:11]
Die reënboog laat my dink alles is weer heel gemaak[00:01:36]
Almal het almal vergewe[00:01:44]
Elkeen se hart is geraak[00:01:48]
Want ons gemaak vir die liefde[00:01:51]
En elkeen het sy lewensmaat[00:01:55]
En huil is deel van die rede[00:01:59]
Om ons harte weer heel te maak[00:02:02]
Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy[00:02:07]
Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by[00:02:16]
Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy[00:02:24]
Want dit huil weer oor die aarde[00:02:32]
Dit reën hier rondom my[00:02:36]
Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy[00:02:41]
Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by[00:02:49]
Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy[00:02:58]
Want dit huil weer oor die aarde[00:03:06]
Dit reën hier rondom my[00:03:10]
Is dit jy o ho o ho[00:03:15]