所属专辑:Treffer Na Treffer, Vol. 6
歌手: Monique
时长: 04:50
Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie - Monique[00:00:00]
Ek hoor jy't 'n nuwe lief gekry[00:00:19]
Ek hoor jy't 'n nuwe kans gekry[00:00:23]
En uit my hart uit is ek regtig[00:00:27]
Bly vir jou[00:00:32]
Bly vir jou[00:00:34]
Gisteraand jou kamerlig aan gesien[00:00:37]
Is sy die een wat jou hart verdien[00:00:41]
As sy die een is dan is ek regtig[00:00:45]
Bly vir jou[00:00:50]
Bly vir jou[00:00:52]
Ek kruip weg agter my trane[00:00:55]
Dit brand in my soos 'n vuur[00:00:59]
Ek onthou nog die aande[00:01:04]
Wens jy was nou nog hier[00:01:07]
Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:01:12]
Ek soek jou arms hier rondom my[00:01:17]
Ek kan jou nie vergeet nie[00:01:20]
Jou nie vergeet nie[00:01:23]
Mis jy my[00:01:25]
Mis jy my[00:01:28]
Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:01:30]
Soek jou vir ewig hier rondom my[00:01:35]
Ek kan jou nie vergeet nie[00:01:38]
Jou nie vergeet nie[00:01:41]
Mis jy my[00:01:43]
Sê my engel mis jy my[00:01:46]
Jy's so vinnig hier weg by my[00:01:57]
En ek soek nou nog die fout by my[00:02:02]
Jy kon so maklik die antwoord[00:02:06]
Kry en ek's bly vir jou[00:02:09]
Bly vir jou[00:02:12]
Kan jou nie los nie vergewe my[00:02:15]
Herinneringe lê rondom my[00:02:20]
Jy het so maklik vergeet[00:02:24]
Van my en ek's bly vir jou[00:02:27]
Bly vir jou[00:02:30]
Ek kruip weg agter my trane[00:02:33]
Dit brand in my soos 'n vuur[00:02:38]
Ek onthou nog die aande[00:02:42]
Wens jy was nou nog hier[00:02:46]
Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:02:51]
Ek soek jou arms hier rondom my[00:02:55]
Ek kan jou nie vergeet nie[00:02:59]
Jou nie vergeet nie[00:03:02]
Mis jy my[00:03:04]
Mis jy my[00:03:06]
Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:03:09]
Soek jou vir ewig hier rondom my[00:03:13]
Ek kan jou nie vergeet nie[00:03:17]
Jou nie vergeet nie[00:03:19]
Mis jy my[00:03:22]
Sê my engel mis jy my[00:03:24]
Jy sê gaan aan[00:03:29]
Waar moet ek gaan[00:03:33]
Wens ek kon jou vergeet jou vergeet[00:03:38]
Wens ek kon jou vergeet[00:03:44]
Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:03:50]
Ek soek jou arms hier rondom my[00:03:54]
Ek kan jou nie vergeet nie[00:03:57]
Jou nie vergeet nie[00:04:00]
Mis jy my[00:04:02]
Mis jy my[00:04:05]
Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:04:07]
Soek jou vir ewig hier rondom my[00:04:12]
Ek kan jou nie vergeet nie[00:04:16]
Jou nie vergeet nie[00:04:18]
Mis jy my[00:04:20]
Sê my engel mis jy my[00:04:22]
Mmmmm[00:04:29]
Sê my engel[00:04:33]
Mis jy my[00:04:38]