• 转发
  • 反馈

《Vuurwerke》歌词


歌曲: Vuurwerke

所属专辑:4 Werke (feat. Elizma Theron , Ray Dylan & Nicholis Louw)

歌手: Monique&Elizma Theron&Ray

时长: 04:25

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Vuurwerke

Vuurwerke - 4Werke[00:00:00]

Written by:D. Kelly/M. Brendon/N. Schoombee[00:00:04]

Als raak weg hier rondom my[00:00:13]

Ek soek na woorde om die oomblik te beskryf[00:00:18]

Als raak warem binne my[00:00:26]

En al die spore het my hier na jou gely[00:00:31]

Sit jou hand op my[00:00:38]

En gee jou hart vir my my liefling my liefling[00:00:41]

Ek hou my asem op[00:00:51]

Daars niks wat ons kan stop my liefling ons begin[00:00:54]

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek[00:01:04]

Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke[00:01:10]

Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my[00:01:16]

Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke[00:01:22]

Jy kan my belofte kry[00:01:34]

Dat tot die einde kom bly ek hier aan jou sy[00:01:39]

Jy is net die een vir my[00:01:47]

Ek het die antwoord op my wens in jou gekry[00:01:52]

Sit jou hand op my[00:01:59]

En gee jou hart vir my my liefling my liefling[00:02:02]

Ek hou my asem op[00:02:12]

Daars niks wat ons kan stop my liefling ons begin[00:02:15]

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek[00:02:25]

Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke[00:02:31]

Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my[00:02:37]

Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke[00:02:43]

En als ontplof in my die hemel brand om jou en my[00:02:50]

Die sterre vlieg verby soos 4 werke[00:03:03]

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek[00:03:15]

Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke[00:03:21]

Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my[00:03:27]

Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke[00:03:33]

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek[00:03:39]

Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke[00:03:46]

Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my[00:03:52]

Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke[00:03:58]