• 转发
  • 反馈

《Kom Ons Loop Weg Vanaand》歌词


歌曲: Kom Ons Loop Weg Vanaand

所属专辑:Pienk Champagne

歌手: Monique

时长: 03:35

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Kom Ons Loop Weg Vanaand

Kom Ons Loop Weg Vanaand - Monique[00:00:00]

Ek kan nie wag om myself te verloor[00:00:08]

In jou oë Jou oë[00:00:11]

Ek kan nie wegbly van jou nie[00:00:16]

Hoe't jy my getoor[00:00:18]

Getoor[00:00:20]

Ek en jy weet ek moet wegbly van jou[00:00:23]

Jy's verbode Verbode[00:00:26]

Met elke woord wat jy sê raak ek weg in[00:00:31]

Jou woorde Jou woorde[00:00:34]

Breek die reël net hierdie keer[00:00:38]

Sit af die ligte sluit die deur[00:00:41]

Niemand sal ons langer meer kan keer[00:00:45]

Kom ons sloop weg vanaand[00:00:51]

Net vir een aand[00:00:54]

Gee my jou hand en[00:00:57]

Kom ons loop weg vanaand[00:00:59]

Dis ons een aand[00:01:02]

Waar ek en jy een kan wees[00:01:04]

Hou my styf by jou[00:01:07]

Hou my teenaan jou[00:01:10]

Hou my naby jou[00:01:11]

Vat my ver van hier weg vanaand[00:01:13]

Kom ons loop weg vanaand[00:01:18]

Kom ons loop weg vanaand[00:01:21]

Gee jouself aan my oor baby maak toe[00:01:28]

Jou oë Jou oë[00:01:31]

Ek weet die liefde is blind maar ek bly[00:01:35]

In jou glo Ek glo[00:01:38]

Ons altwee weet ek moet wegbly van jou[00:01:42]

Jy's verbode Verbode[00:01:45]

Dis ons eerste en laaste keer[00:01:50]

Ek belowe Belowe[00:01:53]

Breek die reël net hierdie keer[00:01:57]

Sit af die ligte sluit die deur[00:02:01]

Niemand sal ons langer meer kan keer[00:02:05]

Kom ons sloop weg vanaand[00:02:11]

Net vir een aand[00:02:14]

Gee my jou hand en[00:02:16]

Kom ons loop weg vanaand[00:02:18]

Dis ons een aand[00:02:21]

Waar ek en jy een kan wees[00:02:23]

Hou my styf by jou[00:02:27]

Hou my teenaan jou[00:02:29]

Hou my naby jou[00:02:31]

Vat my ver van hier weg vanaand[00:02:33]

Kom ons loop weg vanaand[00:02:37]

Kom ons loop weg vanaand[00:02:41]

Breek die reël[00:02:43]

Net hierdie keer[00:02:46]

Sit af die ligte[00:02:50]

Sluit die deur[00:02:54]

Kom ons loop weg vanaand[00:02:58]

Net vir een aand[00:03:01]

Gee my jou hand en[00:03:03]

Kom ons loop weg vanaand[00:03:05]

Dis ons een aand[00:03:08]

Waar ek en jy een kan wees[00:03:11]

Hou my styf by jou[00:03:14]

Hou my teenaan jou[00:03:16]

Hou my naby jou[00:03:18]

Vat my ver van hier weg vanaand[00:03:20]

Kom ons loop weg vanaand[00:03:24]

Kom ons loop weg vanaand[00:03:28]