• 转发
  • 反馈

《Met ’n Tas en ’n Jas》歌词


歌曲: Met ’n Tas en ’n Jas

所属专辑:Pienk Champagne

歌手: Monique

时长: 03:18

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Met ’n Tas en ’n Jas

Met 'n Tas en 'n Jas - Monique[00:00:00]

Berlyn[00:00:07]

Madrid die land van heuning en wyn[00:00:09]

Barcelona of in Argentinië[00:00:12]

Tango op 'n trein[00:00:15]

Parys[00:00:20]

Die ewenaar Alaska se ys[00:00:22]

Rio de Janeiro Victoria valle[00:00:25]

Waarheen wil jy reis[00:00:29]

As jy sê Jy soek avontuur[00:00:33]

Watter koers vat dit jou[00:00:40]

Met 'n tas en 'n jas kom ek saam[00:00:45]

Met 'n sak ingepak kom ek saam[00:00:51]

Jy gaan nie alleen nie[00:00:58]

Saam met jou wegraak[00:01:00]

Saam met jou nog stories opmaak[00:01:03]

Saam[00:01:07]

Met 'n tas en 'n jas kom ek saam[00:01:11]

L A[00:01:20]

Of Vegas waar die liggies verlei[00:01:21]

Spanje of in Cuba[00:01:25]

Waar jy die beste koffie sal kan kry[00:01:26]

Hawaii[00:01:33]

Of Blouberg waar die winde verwaai[00:01:35]

Die Amazone en die diepste bosse[00:01:38]

Waar die onheil draai[00:01:41]

As jy sê Jy soek avontuur[00:01:46]

Watter koers vat dit jou[00:01:53]

Met 'n tas en 'n jas kom ek saam[00:01:58]

Met 'n sak ingepak kom ek saam[00:02:04]

Jy gaan nie alleen nie[00:02:11]

Saam met jou wegraak[00:02:13]

Saam met jou nog stories opmaak[00:02:16]

Saam[00:02:20]

Met 'n tas en 'n jas kom ek saam[00:02:24]

Vat my saam[00:02:29]

Waar jy ookal heen gaan[00:02:31]

Ek en jy[00:02:36]

Soveel om te sien en te kry[00:02:38]

Met 'n tas en 'n jas kom ek saam[00:02:41]

Met 'n sak ingepak kom ek saam[00:02:47]

Jy gaan nie alleen nie[00:02:54]

Saam met jou wegraak[00:02:56]

Saam met jou nog stories opmaak[00:02:59]

Saam[00:03:03]

Met 'n tas en 'n jas kom ek saam[00:03:07]