• 转发
  • 反馈

《Ek Wil vir Jou》歌词


歌曲: Ek Wil vir Jou

所属专辑:Pienk Champagne

歌手: Monique

时长: 03:41

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Wil vir Jou

Ek Wil vir Jou (我愿为你) - Monique[00:00:00]

Lyricist:Christa Steyn[00:00:04]

Composer:Christa Steyn[00:00:09]

Ohhh[00:00:14]

Ahhh[00:00:22]

Jy[00:00:35]

Met jou drome[00:00:36]

En gedagtes in jou oë[00:00:38]

Jy[00:00:41]

Met jou vrede[00:00:43]

Wat in elkeen hoop en glo[00:00:44]

Jy[00:00:48]

Met jou deernis[00:00:49]

Jou geduld en jou verstaan[00:00:51]

Jy[00:00:54]

Wat jou seer alleen wil dra[00:00:55]

Ek wil vir jou[00:01:02]

Somer wees en stilte gee[00:01:07]

Ek wil vir jou[00:01:11]

Die son gaan haal die wind die see[00:01:13]

Ek wil so graag[00:01:17]

Myself vir jou gee[00:01:21]

Ek wil vir jou[00:01:27]

Somer wees en stilte gee[00:01:33]

Ek wil vir jou[00:01:36]

Die son gaan haal die wind die see[00:01:39]

Ek wil so graag[00:01:43]

Myself vir jou gee[00:01:47]

Ohhh[00:01:54]

Jy[00:02:02]

Met jou woorde en gebede in jou hart[00:02:03]

Jy[00:02:08]

Met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand[00:02:09]

Jy[00:02:14]

Met jou wysheid jou geloof in elke dag[00:02:15]

Jy[00:02:21]

Met die seer agter jou lag[00:02:22]

Ek wil vir jou[00:02:28]

Somer wees en stilte gee[00:02:34]

Ek wil vir jou[00:02:37]

Die son gaan haal die wind die see[00:02:40]

Ek wil so graag[00:02:43]

Myself vir jou gee[00:02:47]

Ek wil vir jou[00:02:54]

Somer wees en stilte gee[00:02:59]

Ek wil vir jou[00:03:03]

Die son gaan haal die wind die see[00:03:05]

Ek wil so graag[00:03:09]

Myself vir jou gee[00:03:13]

Ahhh[00:03:22]

Myself[00:03:29]

Vir jou ge[00:03:31]