• 转发
  • 反馈

《Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie》歌词


歌曲: Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie

所属专辑:Pienk Champagne

歌手: Monique

时长: 04:49

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie

Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie - Monique[00:00:00]

Ek hoor jy't 'n nuwe lief gekry[00:00:18]

Ek hoor jy't 'n nuwe kans gekry[00:00:23]

En uit my hart uit is ek regtig[00:00:27]

Bly vir jou[00:00:31]

Bly vir jou[00:00:34]

Gisteraand jou kamerlig aan gesien[00:00:36]

Is sy die een wat jou hart verdien[00:00:41]

As sy die een is dan is ek regtig[00:00:45]

Bly vir jou[00:00:49]

Bly vir jou[00:00:52]

Ek kruip weg agter my trane[00:00:54]

Dit brand in my soos 'n vuur[00:00:59]

Ek onthou nog die aande[00:01:03]

Wens jy was nou nog hier[00:01:07]

Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:01:12]

Ek soek jou arms hier rondom my[00:01:17]

Ek kan jou nie vergeet nie[00:01:20]

Jou nie vergeet nie[00:01:23]

Mis jy my[00:01:25]

Mis jy my[00:01:27]

Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:01:30]

Soek jou vir ewig hier rondom my[00:01:35]

Ek kan jou nie vergeet nie[00:01:38]

Jou nie vergeet nie[00:01:41]

Mis jy my[00:01:43]

Sê my engel mis jy my[00:01:45]

Jy's so vinnig hier weg by my[00:01:57]

En ek soek nou nog die fout by my[00:02:01]

Jy kon so maklik die antwoord[00:02:06]

Kry en ek's bly vir jou[00:02:08]

Bly vir jou[00:02:12]

Kan jou nie los nie vergewe my[00:02:15]

Herinneringe lê rondom my[00:02:19]

Jy het so maklik vergeet[00:02:23]

Van my en ek's bly vir jou[00:02:26]

Bly vir jou[00:02:30]

Ek kruip weg agter my trane[00:02:33]

Dit brand in my soos 'n vuur[00:02:37]

Ek onthou nog die aande[00:02:42]

Wens jy was nou nog hier[00:02:46]

Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:02:51]

Ek soek jou arms hier rondom my[00:02:55]

Ek kan jou nie vergeet nie[00:02:59]

Jou nie vergeet nie[00:03:01]

Mis jy my[00:03:04]

Mis jy my[00:03:06]

Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:03:09]

Soek jou vir ewig hier rondom my[00:03:13]

Ek kan jou nie vergeet nie[00:03:17]

Jou nie vergeet nie[00:03:19]

Mis jy my[00:03:22]

Sê my engel mis jy my[00:03:24]

Jy sê gaan aan[00:03:29]

Waar moet ek gaan[00:03:33]

Wens ek kon jou vergeet jou vergeet[00:03:38]

Wens ek kon jou vergeet[00:03:44]

Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:03:49]

Ek soek jou arms hier rondom my[00:03:54]

Ek kan jou nie vergeet nie[00:03:57]

Jou nie vergeet nie[00:04:00]

Mis jy my[00:04:02]

Mis jy my[00:04:04]

Ek soek jou lippe hier teenaan my[00:04:07]

Soek jou vir ewig hier rondom my[00:04:12]

Ek kan jou nie vergeet nie[00:04:16]

Jou nie vergeet nie[00:04:18]

Mis jy my[00:04:20]

Sê my engel mis jy my[00:04:22]

Mmmmm[00:04:28]

Sê my engel[00:04:33]

Mis jy my[00:04:37]