所属专辑:Grootste Platinum Treffers
歌手: Steve Hofmeyr
时长: 03:32
Agter Elke Man - Steve Hofmeyr[00:00:00]
Ek scheme 'n ou score nooit nie[00:00:31]
Life se rules maak jou te dronk[00:00:34]
En die breaks lê soms so ver weg[00:00:37]
Deur die tralies van 'n tronk[00:00:40]
Jan wolm se baksteenhuisie[00:00:43]
Antie stienie se kombers[00:00:46]
Waar sy en sarie suffer[00:00:49]
Swaarkry ensovoorts[00:00:52]
Liana is nou steve sin[00:00:56]
Colien se hart is dood[00:00:58]
Oor boyfriends wat op bikes ry[00:01:01]
En rondry sonder brood[00:01:04]
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan[00:01:07]
Agter elke man[00:01:10]
Al staan sy daar en die trane loop[00:01:13]
Saggies oor haar wang[00:01:16]
Almal maak tog foute[00:01:20]
Saam maak ons 'n span[00:01:23]
Solank as daar 'n vrou staan[00:01:26]
Agter elke man[00:01:29]
Toy boy bly 'n jailbird[00:01:37]
En 'n welfare goose se smile[00:01:39]
Want daars net regtig rykdom[00:01:43]
As daar goud is in jou hart[00:01:45]
Kom surprise my met jou oe[00:01:48]
Waar elkeen op sy eie jol[00:01:51]
Ek scheme dit kan nie werk nie[00:01:55]
Want vir elkeen is daar n rol[00:01:57]
Een speel hy weet wat vry is[00:02:00]
Vasgevang in n game[00:02:04]
Speel maar waar jy lus het pel[00:02:07]
Almal is op n stage[00:02:10]
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan[00:02:14]
Agter elke man[00:02:17]
Al staan sy daar en die trane loop[00:02:20]
Saggies oor haar wang[00:02:23]
Almal maak tog foute[00:02:26]
Saam maak ons 'n span[00:02:29]
Solank as daar 'n vrou staan[00:02:33]
Agter elke man[00:02:36]
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan[00:02:55]
Agter elke man[00:02:58]
Al staan sy daar en die trane loop[00:03:01]
Saggies oor haar wang[00:03:04]
Almal maak tog foute[00:03:07]
Saam maak ons 'n span[00:03:10]
Solank as daar 'n vrou staan[00:03:14]
Agter elke man[00:03:17]
Solank as daar 'n vrou staan[00:03:20]
Agter elke man[00:03:23]