• 转发
  • 反馈

《Hoekom》歌词


歌曲: Hoekom

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Elizma Theron

时长: 03:46

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Hoekom

Hoekom - Elizma Theron[00:00:00]

Written by:Niel Schoombee/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]

Nog nooit het iemand my so aangeraak nie[00:00:05]

Nog niemand het so met my my gemaak nie[00:00:13]

Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie[00:00:22]

Nog nooit het ek 'n mens so liefgehad nie[00:00:30]

So liefgehad nie[00:00:37]

Hoekom dan nou[00:00:42]

Hoekom alweer[00:00:44]

Hoekom maak jy my so seer seer[00:00:46]

Hoekom is ek die laaste een om te hoor[00:00:52]

Hoe kom ek hieroor[00:00:59]

Hoe kom ek verby[00:01:01]

Hoekom doen jy dit aan my my[00:01:03]

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby[00:01:09]

Hoekom hoekom hoekom doen jy dit aan my[00:01:17]

Jy't gese jy kyk vir haar nie na my nie[00:01:26]

Jy't my gebreek so deur die lyne[00:01:35]

Die lyne[00:01:40]

Jy't gese jy sal my nooit seermaak nie[00:01:44]

Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie[00:01:52]

So lief gehad nie[00:01:59]

Hoekom dan nou[00:02:03]

Hoekom alweer alweer[00:02:06]

Hoekom maak jy my so seer seer[00:02:08]

Hoekom is ek die laaste een om te hoor[00:02:13]

Hoe kom ek hieroor[00:02:20]

Hoe kom ek verby[00:02:22]

Hoekom doen jy dit aan my my[00:02:25]

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby[00:02:30]

Jy't my lewe ingestap ingestap my wereld gesteel[00:02:38]

Elke stowe straatjie krom ou draadjie met my gedeel[00:02:43]

Om te weet dat ek aan oorskiet sal moet dra[00:02:47]

Om te weet dat jy sal aangaan sog sal ek jou nou vra[00:02:51]

Hoekom dan nou[00:02:57]

Hoekom alweer[00:02:59]

Hoekom maak jy my so seer[00:03:01]

Hoekom is ek die laaste een om te hoor[00:03:07]

Hoe kom ek hieroor[00:03:14]

Hoe kom ek verby[00:03:16]

Hoekom doen jy dit aan my my[00:03:18]

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby[00:03:24]

Hoekom hoekom hoekom doen jy dit aan my[00:03:32]