所属专辑:Halley se Komeet
歌手: Robbie Wessels
时长: 02:41
Skinnidip - Robbie Wessels[00:00:00]
Written by:Robbie Wessels[00:00:01]
Dit was prysuitdeling die hele dorp was daar[00:00:05]
Kobus het soos altyd die beste gevaar[00:00:10]
Toe hy opstap met sy rugby prestasie[00:00:14]
Hoor hy konfedensieele informasie[00:00:19]
Hy kon uitvis wat juffrou muller in die skoolhoof se oos is[00:00:26]
Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui[00:00:34]
Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my[00:00:42]
'N periode was nog nooit ooit so kort nie[00:00:54]
Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie[00:00:58]
Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie[00:01:02]
In ons drome was sy sonder haar bikini[00:01:06]
Ons het begeer om haar woorde voor ons oe te sien gebeur[00:01:10]
Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui[00:01:18]
Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my[00:01:26]
Uit die boomhuis van albert kapide[00:01:38]
Sien ons die skoolhoof in sy army speedo[00:01:42]
Juffrou muller met shampagne in die een hand[00:01:46]
Kaalbas op die trappie in die vlak kant[00:01:50]
Toe staan sy op toe val die boomhuis met die woorde in ons kop[00:01:54]
Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui[00:02:02]
Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my[00:02:10]
Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui[00:02:18]
Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my[00:02:26]