• 转发
  • 反馈

《Halley se Komeet》歌词


歌曲: Halley se Komeet

所属专辑:Grootste Treffers

歌手: Robbie Wessels

时长: 03:48

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Halley se Komeet

Halley se Komeet - Robbie Wessels[00:00:01]

Written by:Robbie Wessels[00:00:02]

As ek net meer kon droom[00:00:10]

Van die wind in die takke van die ou wilgerboom op die plaas[00:00:15]

Ek sal alles verruil om weer sondag na kerk saam met remi te huil vir oulaas[00:00:26]

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis[00:00:41]

Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys[00:00:44]

Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk[00:00:47]

Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik[00:00:51]

Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim[00:00:54]

As heidi se oupa net sy snor wil trim[00:00:58]

Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel[00:01:01]

Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel[00:01:05]

Mamma kook vir ons bokmelk vanaand[00:01:10]

Smelt vir ons kaas in die pan[00:01:17]

Vertel vir my weer hoe kry heidi so seer[00:01:24]

En waar kom tautau vandaan[00:01:31]

As ek net weer kan glo[00:01:39]

Soos 'n kind kan vertrou[00:01:44]

Daar is engele daarbo wat ons bless[00:01:47]

As ek net weer kan kyk[00:01:55]

Hoe die vlei begin loop en hoe jou mielies weer mooi lyk John west[00:02:00]

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis[00:02:10]

Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys[00:02:13]

Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk[00:02:17]

Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik[00:02:20]

Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim[00:02:24]

As heidi se oupa net sy snor wil trim[00:02:27]

Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel[00:02:31]

Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel[00:02:34]

Is remi se apie dan dood[00:02:39]

Of speel hy nogsteeds toneel[00:02:46]

Pa is nonna al terug[00:02:52]

Is dit reën in die lug[00:02:56]

Of het ek myself weer verbeel[00:03:00]

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis[00:03:10]

Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys[00:03:13]

Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk[00:03:16]

Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik[00:03:20]

Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim[00:03:23]

As heidi se oupa net sy snor wil trim[00:03:27]

Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel[00:03:31]

Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel[00:03:34]