所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Monique
时长: 03:35
Kom Ons Loop Weg Vanaand - Monique[00:00:00]
Ek kan nie wag om myself te verloor[00:00:08]
In jou oë Jou oë[00:00:11]
Ek kan nie wegbly van jou nie[00:00:16]
Hoe't jy my getoor[00:00:18]
Getoor[00:00:21]
Ek en jy weet ek moet wegbly van jou[00:00:23]
Jy's verbode Verbode[00:00:26]
Met elke woord wat jy sê raak ek weg in[00:00:31]
Jou woorde Jou woorde[00:00:34]
Breek die reël net hierdie keer[00:00:38]
Sit af die ligte sluit die deur[00:00:42]
Niemand sal ons langer meer kan keer[00:00:45]
Kom ons sloop weg vanaand[00:00:51]
Net vir een aand[00:00:54]
Gee my jou hand en[00:00:57]
Kom ons loop weg vanaand[00:00:59]
Dis ons een aand[00:01:02]
Waar ek en jy een kan wees[00:01:04]
Hou my styf by jou[00:01:08]
Hou my teenaan jou[00:01:10]
Hou my naby jou[00:01:11]
Vat my ver van hier weg vanaand[00:01:13]
Kom ons loop weg vanaand[00:01:18]
Kom ons loop weg vanaand[00:01:22]
Gee jouself aan my oor baby maak toe[00:01:28]
Jou oë Jou oë[00:01:31]
Ek weet die liefde is blind maar ek bly[00:01:35]
In jou glo Ek glo[00:01:38]
Ons altwee weet ek moet wegbly van jou[00:01:43]
Jy's verbode Verbode[00:01:45]
Dis ons eerste en laaste keer[00:01:51]
Ek belowe Belowe[00:01:53]
Breek die reël net hierdie keer[00:01:58]
Sit af die ligte sluit die deur[00:02:01]
Niemand sal ons langer meer kan keer[00:02:05]
Kom ons sloop weg vanaand[00:02:11]
Net vir een aand[00:02:14]
Gee my jou hand en[00:02:16]
Kom ons loop weg vanaand[00:02:18]
Dis ons een aand[00:02:21]
Waar ek en jy een kan wees[00:02:24]
Hou my styf by jou[00:02:27]
Hou my teenaan jou[00:02:29]
Hou my naby jou[00:02:31]
Vat my ver van hier weg vanaand[00:02:33]
Kom ons loop weg vanaand[00:02:37]
Kom ons loop weg vanaand[00:02:41]
Breek die reël[00:02:43]
Net hierdie keer[00:02:46]
Sit af die ligte[00:02:50]
Sluit die deur[00:02:54]
Kom ons loop weg vanaand[00:02:58]
Net vir een aand[00:03:01]
Gee my jou hand en[00:03:04]
Kom ons loop weg vanaand[00:03:05]
Dis ons een aand[00:03:09]
Waar ek en jy een kan wees[00:03:11]
Hou my styf by jou[00:03:14]
Hou my teenaan jou[00:03:16]
Hou my naby jou[00:03:18]
Vat my ver van hier weg vanaand[00:03:20]
Kom ons loop weg vanaand[00:03:24]
Kom ons loop weg vanaand[00:03:28]