所属专辑:Grootste Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 02:37
Skinnidip - Robbie Wessels[00:00:02]
Written by:Robbie Wessels[00:00:03]
Dit was prysuitdeling die hele dorp was daar[00:00:05]
Kobus het soos altyd weer die beste gevaar[00:00:10]
Toe hy opstap met sy rugby prestasie[00:00:14]
Hoor hy konfidentiele informasie[00:00:19]
Hy kon uitvis wat juffrou muller in die skoolhoof se oor sis[00:00:26]
Skinnidip saam my[00:00:34]
Maandag as die skoolklok lui[00:00:38]
Skinnidip saam my[00:00:42]
My bikini is te klein vir my[00:00:45]
N periode was nog nooit ooit so kort nie[00:00:54]
Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie[00:00:58]
Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie[00:01:02]
In ons drome was sy sonner haar bikini[00:01:06]
Ons het begeer om haar woorde voor ons oe te sien gebeur[00:01:09]
Skinnidip saam my[00:01:18]
Maandag as die skoolklok lui[00:01:22]
Skinnidip saam my[00:01:26]
My bikini is te klein vir my[00:01:29]
In die boomhuis van ou albert cupido[00:01:38]
Sien ons die skoolhoof in sy army speedo[00:01:41]
Juffrou muller met sjampanje in haar een hand[00:01:46]
Kaalbas op die trappie by die vlak kant[00:01:50]
Toe staan sy op[00:01:53]
Toe val die boomhuis met die woorde in ons kop[00:01:55]
Skinnidip saam my[00:02:02]
Maandag as die skoolklok lui[00:02:06]
Skinnidip saam my[00:02:10]
My bikini is te klein vir my[00:02:13]
Skinnidip saam my[00:02:18]
Maandag as die skoolklok lui[00:02:22]
Skinnidip saam my[00:02:26]
My bikini is te klein vir my[00:02:29]