• 转发
  • 反馈

《Ek Val vir Jou》歌词


歌曲: Ek Val vir Jou

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Monique&Snotkop

时长: 03:00

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Val vir Jou

Ek Val vir Jou - Monique[00:00:00]

Written by:Anna-Karima Holm/Ari Lehtonen/Marko Reijosen/Annie Kratz-Guta/Niel Schoombee[00:00:01]

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:00:02]

Ek val vir jou[00:00:06]

Ek voel paniekerig benoundheid wat ek glad nie regtig werklik ken[00:00:09]

My wê reld tuimel rond[00:00:12]

Ek kyk of ek jou hart vir my kan wen[00:00:14]

Ek kan nie keer k k keer[00:00:16]

Dis alles wat ek in my voel[00:00:18]

Ek veg beveg tussen my hart ek wys jou weg[00:00:20]

Ek wil my lewe voluit leef[00:00:23]

Tokkel op my sad key[00:00:25]

Ek wil die passie voel en alles leef[00:00:27]

Dis alles net n fantacy[00:00:28]

Ek wil my lewe voluit leef[00:00:30]

Dis my reality[00:00:32]

Dit gooi my rond en bond dag en nag[00:00:34]

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:00:37]

Ek kan dit nie glo nie[00:00:41]

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:00:43]

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:00:51]

Ek kan dit nie glo nie[00:00:54]

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:00:57]

Ek is op n krietiese miessie met al my drome in jou hand[00:01:12]

Net soos n rower op n skip soek ek daai skat diep in die sand[00:01:15]

Ek is histeries geneties is my hart altyd vol[00:01:19]

Dis nie n droom nie dis die werklikheid en dis hoe ek rol[00:01:21]

Ek wil my lewe voluit leef[00:01:26]

Tokkel op my sad key[00:01:28]

Ek wil die passie voel en alles weet[00:01:29]

Dis alles net n fantacy[00:01:31]

Ek wil my lewe voluit leef[00:01:33]

Dis my reality[00:01:34]

Dit gooi my rond en bond dag en nag[00:01:36]

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:01:39]

Ek kan dit nie glo nie[00:01:43]

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:01:46]

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:01:53]

Ek kan dit nie glo nie[00:01:57]

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:02:00]

Ek struikel ek struikel[00:02:08]

Check dit uit[00:02:12]

Ek kan dit nie glo nie[00:02:12]

Snotkop[00:02:14]

Ek struikel[00:02:15]

Ek struikel nou[00:02:17]

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:02:24]

Ek kan dit nie glo nie[00:02:29]

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:02:31]

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:02:38]

Ek kan dit nie glo nie[00:02:43]

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:02:45]