所属专辑:Grootste Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 02:37
Asseblief My Lief - Robbie Wessels[00:00:00]
Written by:Robbie Wessels[00:00:01]
Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer[00:00:05]
Gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur[00:00:07]
Hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur[00:00:10]
Want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer[00:00:13]
Dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel[00:00:18]
Hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel[00:00:20]
As sy die storie moet hoor by haar beste pel[00:00:23]
Is dit verby met hannes nel[00:00:25]
Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie[00:00:30]
Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie[00:00:35]
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie[00:00:40]
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie[00:00:43]
Asseblief my lief[00:00:45]
Dit was drie uur toe hannes aan haar ruit klop[00:00:52]
Sy tjommie spanner loop en drink nog aan sy loopdop[00:00:56]
Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop[00:00:58]
Van 'n spietkop wat toevallig langs hom in die pad stop[00:01:00]
Ou spanner het vir jare in die tronk gebly[00:01:06]
Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei[00:01:08]
Toe hannes kom probeer om hulle stil te kry[00:01:11]
Word hy deur n vragmotor raakgery[00:01:14]
Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie[00:01:18]
Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie[00:01:23]
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie[00:01:28]
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie[00:01:31]
Asseblief my lief[00:01:33]
Die storm het bedaar twee maande later[00:01:41]
Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water[00:01:43]
In die plaaslike koerant sien ons vir[00:01:46]
Hannes en sy mater en sy girlfriend word by die dag kwater[00:01:48]
Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie[00:01:54]
Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie[00:01:59]
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie[00:02:04]
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie[00:02:07]
Asseblief my lief[00:02:09]
Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie[00:02:12]
Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie[00:02:17]
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie[00:02:23]
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie[00:02:25]
Asseblief my lief[00:02:28]