• 转发
  • 反馈

《My Vissermanvriend se Pa》歌词


歌曲: My Vissermanvriend se Pa

所属专辑:Grootste Treffers

歌手: Robbie Wessels

时长: 03:18

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

My Vissermanvriend se Pa

My Vissermanvriend se Pa - Robbie Wessels[00:00:00]

Written by:Robbie Wessels[00:00:01]

Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde[00:00:09]

Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie[00:00:14]

Hierdie woorde maak 'n prentjie[00:00:21]

Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie[00:00:24]

En as ek aan hom dink dan word ek stil[00:00:31]

En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa[00:00:38]

As die son sak en die wind gaan le[00:00:45]

En die bote kies koers na die waters[00:00:49]

Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa[00:00:53]

Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies[00:01:00]

En die waarhede op die punt van sy tong[00:01:06]

Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal[00:01:10]

Elke diertjie elke voeltjie het 'n doel in sy bestaan[00:01:38]

Dis ook vir 'n slegte vrou[00:01:44]

Dis die laaste woorde[00:01:50]

Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou[00:01:52]

En as ek aan hom dink dan word ek stil[00:01:59]

En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa[00:02:05]

As die son sak en die wind gaan le[00:02:12]

En die bote kies koers na die waters[00:02:17]

Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa[00:02:21]

Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies[00:02:28]

En die waarhede op die punt van sy tong[00:02:33]

Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal[00:02:37]