• 转发
  • 反馈

《Hartswater》歌词


歌曲: Hartswater

所属专辑:Halley se Komeet

歌手: Robbie Wessels

时长: 03:20

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Hartswater

Hartswater - Robbie Wessels[00:00:00]

Met pleister en berband plak en fix ons al ons[00:00:08]

Wonde[00:00:11]

Met antibiotika maak ons alles reg[00:00:12]

Ons gooi dettol in die water[00:00:15]

En ontsmet dan al die kieme[00:00:18]

Vitamiene b kompleks sort ons uit oornag[00:00:20]

Maar hoe plak mens n pleister[00:00:24]

In die diepste koudste duister[00:00:26]

Hoe plak mens n pleister op n hart[00:00:28]

Is daar spesiale kruie[00:00:31]

Vir die siel se diepste[00:00:34]

Iets behalwe rooiwyn vir die pyn[00:00:36]

Want ek dink dit was so kwart voor elf[00:00:40]

Toe ek weer in my hart gaan delf[00:00:42]

En sien jy's nie meer daar nie[00:00:44]

Jy's vervang[00:00:46]

Ek is terug by die begin streep[00:00:50]

Op n plaasmeisie verlief[00:00:52]

Liewe jesus ek vra mooi[00:00:54]

Help my a eblief[00:00:56]

Daar is nog trane in my hande[00:00:57]

Nog skade in my lande[00:01:00]

Ek's verlief[00:01:02]

Ek weet ek is verlief[00:01:03]

Hartswater was vir niemand so soet nie[00:01:08]

Soos vir my op die teerpad om vir jou te kom[00:01:12]

Groet nie[00:01:14]

Hartswater was vir niemand so soet nie[00:01:16]

Soos vir my op die grondpad om jou weer te[00:01:20]

Ontmoet nie[00:01:23]

Tussen hoenders en bramaanbeeste en stroopsoet[00:01:32]

Waatlemoene[00:01:34]

Droom ek saans van jou as die wind waai en dit[00:01:36]

Reen[00:01:39]

Dan verdrink ek in jou skrefies oe jou sagte sagte[00:01:40]

Soene[00:01:42]

En dan wonder ek waantoe is jy heen[00:01:44]

Dan droom ek hoe ek luister as jy saggies vir my[00:01:48]

Fluister[00:01:51]

Kom ek plak n pleister op jou hart[00:01:52]

Ek is die spesiale kruie[00:01:55]

Vir jou siel se diepste snye[00:01:58]

Die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn[00:02:00]

Maar dis lankal verby kwart voor elf[00:02:04]

Toe ek weer in my hart gaan delf[00:02:06]

Geluk le nie by jou nie maar by my[00:02:08]

Ek is terug by die begin streep[00:02:14]

Op n plaasmeisie verlief[00:02:15]

Liewe jesus ek vra mooi[00:02:18]

Help my a eblief[00:02:20]

Daar is nog trane in my hande[00:02:21]

Nog skade in my lande[00:02:24]

Ek's verlief[00:02:26]

Ek weet ek is[00:02:27]

Hartswater was vir niemand so soet nie[00:02:32]

Soos vir my op die teerpad om vir jou te kom[00:02:36]

Groet nie[00:02:38]

Hartswater was vir niemand so soet nie[00:02:40]

Soos vir my op die grondpad om jou weer te[00:02:44]

Ontmoet nie[00:02:46]

Hartswater was vir niemand so soet nie[00:02:48]

Soos vir my op die teerpad om vir jou te kom[00:02:52]

Groet nie[00:02:55]

Hartswater was vir niemand so soet nie[00:02:56]

Soos vir my op die grondpad om jou weer te[00:03:00]

Ontmoet nie[00:03:02]