• 转发
  • 反馈

《Leeuloop》歌词


歌曲: Leeuloop

所属专辑:Grootste Treffers

歌手: Robbie Wessels

时长: 03:04

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Leeuloop

Leeuloop - Robbie Wessels[00:00:00]

Written by:Robbie Wessels[00:00:01]

Tennisballe krieketballe[00:00:02]

Snoekerballe as jy wil[00:00:07]

Tennisballe krieketballe[00:00:12]

Snoekerballe as jy wil[00:00:17]

Daar is n lelike ding wat kopwys in parys[00:00:22]

Iets heeltemal anders as 'n bike race[00:00:27]

Of 'n kopluis of by bachelor parties muis wys[00:00:29]

Op 'n barstoel by n braai[00:00:34]

Sit 'n ou en eet sy slaai[00:00:36]

Asseblief my lief se ja[00:00:39]

Kan ek leeuloop[00:00:41]

Die ouens het mooi gevra[00:00:43]

Nou as jy weet wat die leeuloop is[00:00:46]

En jy weet waar die leeu moet rus[00:00:49]

Maak jou broek en jou belt los geleidelik[00:00:51]

Die leeuloop is baie verleidelik[00:00:54]

En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik[00:00:56]

Knyp twee balle vas tussen jou bene[00:01:01]

Met jou hande en jou knieë op die stene[00:01:04]

Trek af jou broek en brul[00:01:07]

As jy wil[00:01:09]

Solank jy net leeuloop[00:01:10]

Tennisballe krieketballe[00:01:13]

Snoekerballe as jy wil[00:01:18]

Tennisballe krieketballe[00:01:23]

Snoekerballe as jy wil[00:01:28]

My boetie brollocks wou die leeuloop uitraai[00:01:32]

By n spitbraai[00:01:35]

Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie[00:01:37]

Toe ek omdraai[00:01:40]

Staan die sabc daar en wil dit uitsaai[00:01:41]

Nou hy't geweet wat die leeuloop is[00:01:45]

En hy't geweet die leeu moet rus[00:01:47]

Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik[00:01:50]

Hy weet die leeuloop is baie verleidelik[00:01:52]

Op sabc 2 het hy hom stap vir stap verduidelik[00:01:55]

Hy knyp twee balle vas tussen sy bene[00:02:00]

Met sy hande en jou knieë op die stene[00:02:04]

Hy trek af sy broek en brul[00:02:06]

Want hy wil[00:02:09]

Hy weet hy moet leeuloop[00:02:10]

Tennisballe krieketballe[00:02:13]

Snoekerballe as jy wil[00:02:18]

Tennisballe krieketballe[00:02:23]

Snoekerballe as jy wil[00:02:27]

Knyp twee balle vas tussen jou bene[00:02:31]

Met jou hande en jou knieë op die stene[00:02:35]

Trek af jou broek en brul[00:02:37]

As jy wil[00:02:39]

Knyp twee balle vas tussen jou bene[00:02:42]

Met jou hande en jou knieë op die stene[00:02:44]

Trek af jou broek en brul[00:02:47]

As jy wil[00:02:49]

Solank jy net leeuloop[00:02:51]

Solank jy net leeuloop[00:02:54]

Solank jy net leeuloop[00:02:56]

Solank jy net leeuloop[00:02:59]