• 转发
  • 反馈

《Angeline》歌词


歌曲: Angeline

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Robbie Wessels

时长: 04:04

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Angeline

Angeline - Robbie Wessels[00:00:00]

Written by:Robbie Wessels[00:00:08]

Al bly ek in die noorde[00:00:16]

Altyd luister na my woorde[00:00:19]

My vals kitaar akoorde van kleins[00:00:23]

Wil my skel oor al my klere[00:00:31]

My troos na al my sere[00:00:35]

En die wawyd oop staan deure net sy[00:00:39]

Wil jy weet waaroor ek treur[00:00:47]

Klop klop saggies teen my deur[00:00:51]

Is my hart nogsteeds so seer soos laasjaar[00:00:54]

Wou jy weet waaroor ek huil[00:01:03]

Is my kamer nog so vuil[00:01:06]

Sou jy alles kon verruil vir liefde[00:01:10]

Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline[00:01:18]

Jy t gister weer te veel na ons verlang[00:01:26]

Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline[00:01:34]

Gister het die griep my weer gevang[00:01:43]

In die maan se diepste krater[00:02:06]

Los haar eie seer tot later[00:02:09]

Les my dors as ek ontwater[00:02:13]

Nogsteeds[00:02:17]

Raak ons die paaie somtyds byster[00:02:21]

Altyd naby om te luister[00:02:25]

As die duiwel soms kom fluister[00:02:29]

In my oor[00:02:33]

Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline[00:02:37]

Want jy t gister weer te veel na ons verlang[00:02:45]

Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline[00:02:53]

Gister het die griep my weer gevang[00:03:01]

Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline[00:03:09]

Want jy t gister weer te veel na ons verlang[00:03:16]

Ek pluk vir jou n sonneblom langs die pad angeline[00:03:24]

Gister het die griep my weer gevang[00:03:33]