所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 03:48
Halley se Komeet - Robbie Wessels[00:00:00]
Written by:Robbie Wessels[00:00:00]
As ek net meer kon droom[00:00:10]
Van die wind in die takke[00:00:15]
Van die ou wilgerboom op die plaas[00:00:17]
Ek sal alles verruil om weer sondag na kerk[00:00:26]
Saam met remi te huil vir oulaas[00:00:33]
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis[00:00:41]
Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys[00:00:44]
Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk[00:00:47]
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik[00:00:51]
Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim[00:00:54]
As heidi se oupa net sy snor wil trim[00:00:58]
Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel[00:01:01]
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel[00:01:05]
Mamma kook vir ons bokmelk vanaand[00:01:10]
Smelt vir ons kaas in die pan[00:01:17]
Vertel vir my weer hoe kry heidi so seer[00:01:24]
En waar kom tautau vandaan[00:01:31]
As ek net weer kan glo[00:01:39]
Soos 'n kind kan vertrou[00:01:44]
Daar is engele daarbo wat ons bless[00:01:47]
As ek net weer kan kyk[00:01:55]
Hoe die vlei begin loop[00:02:00]
En hoe jou mielies weer mooi lyk john west[00:02:02]
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis[00:02:10]
Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys[00:02:13]
Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk[00:02:17]
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik[00:02:20]
Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim[00:02:24]
As heidi se oupa net sy snor wil trim[00:02:27]
Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel[00:02:30]
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel[00:02:34]
Is remi se apie dan dood[00:02:39]
Of speel hy nogsteeds toneel[00:02:46]
Pa is nonna al terug[00:02:53]
Is dit reën in die lug[00:02:56]
Of het ek myself weer verbeel[00:03:00]
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis[00:03:10]
Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys[00:03:13]
Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk[00:03:17]
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik[00:03:20]
Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim[00:03:24]
As heidi se oupa net sy snor wil trim[00:03:27]
Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel[00:03:31]
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel[00:03:34]