所属专辑:’n Spesiale aand met Monique
歌手: Monique
时长: 03:06
My Hart het Klaar Besluit - Monique[00:00:00]
Written by:Stefan Örn/Sandra Bjurman/David Fourie[00:00:00]
Bly net hier[00:00:23]
Bly net hier vanaand[00:00:25]
Tot dit lig is[00:00:27]
Ek't jou nodig[00:00:30]
My lief ek tel elke uur[00:00:33]
En ek tel sekondes af[00:00:36]
Tot ek terug is[00:00:38]
Ek kan nie my ly beheer[00:00:43]
Ek kan nie help wat gebeur[00:00:46]
Ek kan nie my liefde keer nie[00:00:48]
My hart het klaar besluit[00:00:52]
Ek kan nie help dat ek weet[00:00:57]
Ek kan nie jou gesig vergeet nie[00:01:00]
My hart het klaar besluit[00:01:04]
Voel jou hier[00:01:08]
Voel jou hier in my hart[00:01:09]
Elke oomblik[00:01:12]
Die[00:01:15]
So lank jy onthou dat elke liewe uur[00:01:17]
Ek het jou nodig[00:01:23]
So nodig[00:01:26]
Ek kan nie my ly beheer[00:01:28]
Ek kan nie help wat gebeur[00:01:30]
Ek kan nie my liefde keer nie[00:01:33]
My hart het klaar besluit[00:01:37]
Ek kan nie help dat ek weet[00:01:41]
Ek kan nie jou gesig vergeet nie[00:01:44]
My hart het klaar besluit[00:01:48]
O wat ek nie vir jou sal doen[00:01:52]
My laaste asem om jou te soen[00:01:58]
Om jou te soen[00:02:06]
Ek kan nie my ly beheer[00:02:12]
Ek kan nie help wat gebeur[00:02:15]
Ek kan nie my liefde keer nie[00:02:18]
My hart het klaar besluit[00:02:22]
Ek kan nie help dat ek weet[00:02:26]
Ek kan nie jou gesig vergeet nie[00:02:29]
My hart het klaar besluit[00:02:33]
Wat my hart[00:02:38]
Wat my hart het klaar[00:02:41]
My hart het klaar besluit[00:02:44]
Oh oh[00:02:49]
My hart het klaar besluit[00:02:55]