所属专辑:Grootste Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 02:46
Waar Le Jy Vanaand - Robbie Wessels[00:00:00]
Dink jy ook aan my soos[00:00:10]
Ek vannand aan jou dink[00:00:13]
Weet jy ook dat ons mekaar[00:00:15]
Eers later moes raakdrink[00:00:17]
Tel jy ook soos ek vanaand[00:00:20]
Die aande wat oraait was[00:00:23]
Besef jy ook ons hou mekaar nog vas[00:00:25]
Wat maak jy vanaand as[00:00:31]
Ek na Koos Doep luister[00:00:33]
Maak jy jou paaie opdraend,[00:00:35]
Raak jy die paaie byster[00:00:38]
Teen my wil, mis ek jou vanaand[00:00:41]
Waar le jy vanaand?[00:00:50]
Waar le jy vanaand?[00:00:55]
Le jy langs iemand?[00:00:59]
As jy doen,[00:01:04]
Moet my nooit vergeet nie[00:01:06]
As jy doen,[00:01:09]
Wil ek nie daarvan weet nie[00:01:11]
Saam met jou wense,[00:01:26]
Daar was nie soveel vrees nie[00:01:28]
Sonder jou wense,[00:01:31]
Jy was nooit daar gewees nie[00:01:34]
Ek wou jou nooit seermaak,[00:01:36]
En jy ook nie vir my nie[00:01:39]
Ons was dalk net te lief vir mekaar[00:01:41]
Maar ek hoop ek loop jou raak,[00:01:46]
Weer eendag in die somer[00:01:49]
En ek hoop jy ruik soos gister,[00:01:51]
En ek hoop jy bly 'n dromer[00:01:54]
Hoekom dink ek elke uur aan jou?[00:01:57]
Waar le jy vanaand?[00:02:06]
Waar le jy vanaand?[00:02:11]
Le jy langs iemand?[00:02:16]
As jy doen,[00:02:20]
Moet my nooit vergeet nie[00:02:22]
As jy doen,[00:02:25]
Wil ek nie daarvan weet nie[00:02:27]
As jy doen,[00:02:29]
Moet my nooit vergeet nie[00:02:32]
As jy doen,[00:02:34]
Wil ek nie daarvan weet nie[00:02:36]