所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 03:22
Prop - Robbie Wessels[00:00:00]
Written by:Robbie Wessels[00:00:02]
Koshuisvader onderwyser krieket rugby mal[00:00:16]
Tien jaar terug op n perd se rug[00:00:26]
Dink ek weer aan hom[00:00:30]
By goldengate deur die agterruit[00:00:36]
Van die avontuur klub bus[00:00:40]
Sit dirkie haman en hy skree hard kama[00:00:46]
Ons moet almal mooi uit rus[00:00:50]
Sy bynaam was prop[00:00:58]
Ek sien hom in my kop as hy smile[00:01:02]
Want hy t diep spore getrap[00:01:09]
Met n storie of n grap in my hart[00:01:14]
Soms as kroonstad in my hart kom oorvat[00:01:32]
Dink ek weer aan prop[00:01:36]
Hy kon hard lawaai by n rugby braai[00:01:41]
Met n keppie op sy kop[00:01:46]
Maar sy hart kom sing by sy vriende kring[00:01:51]
As hy van sy kinders praat[00:01:55]
En met lee akoorde[00:02:01]
En my hart se woorde is te min en lank te laat[00:02:04]
Sy bynaam was prop[00:02:12]
Ek sien hom in my kop as hy smile[00:02:16]
Want hy t diep spore getrap[00:02:23]
Met n storie of n grap in my hart[00:02:27]
Sy bynaam was prop[00:02:35]
Ek sien hom in my kop as hy smile[00:02:40]
Want hy t diep spore getrap[00:02:47]
Met n storie of n grap in my hart[00:02:51]