• 转发
  • 反馈

《Pienk Champagne》歌词


歌曲: Pienk Champagne

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Monique

时长: 03:31

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Pienk Champagne

Pienk Champagne - Monique[00:00:00]

Y's sterker as 'n storm[00:00:09]

Jy's wilder as die wind[00:00:12]

Jy kyk nog na die wêreld[00:00:16]

Deur die oë van 'n kind[00:00:19]

Jou speelgrond is die somer[00:00:24]

Jy maak net soos jy wil[00:00:28]

Jy vlei my met jou woorde[00:00:32]

Maak die wêreld om my stil[00:00:35]

Want jy soen is soos pienk Champagne[00:00:40]

Jou sagte mond wat my lippe lyn[00:00:45]

Nêrens êrens anders[00:00:49]

As hier in jou arms[00:00:51]

Kaalvoet in die gras[00:00:53]

Weet ons waar die wind ons waai[00:00:55]

En jy maak my vry[00:00:58]

Steel my hart want jy kan hom kry[00:01:01]

En ek wens ek kon verdwyn[00:01:04]

In jou soen soos pienk Champagne[00:01:10]

Ek het rusteloos gewonder[00:01:20]

Ek moes op my eie staan[00:01:24]

Net 'n swerwer totdat[00:01:28]

Jy vir my kom wys het[00:01:30]

Waaroor liefde gaan[00:01:32]

My lewe is 'n raaisel[00:01:37]

Jy lees my soos 'n boek[00:01:40]

As jou oë in myne wegraak[00:01:44]

Weet ek jy't na my kom soek[00:01:47]

Want jou soen is soos pienk Champagne[00:01:52]

Jou sagte mond wat my lippe lyn[00:01:57]

Nêrens êrens anders as hier in jou arms[00:02:01]

Kaalvoet in die gras[00:02:05]

Weet ons waar die wind ons waai[00:02:06]

En jy maak my vry[00:02:10]

Steel my hart want jy kan hom kry[00:02:13]

En ek wens ek kon verdwyn[00:02:17]

In jou soen soos pienk Champagne[00:02:22]

Pienk Champagne[00:02:32]

Jou soen jou soen jou soen[00:02:37]

Jou soen is soos pienk Champagne[00:02:40]

Jou sagte mond wat my lippe lyn[00:02:45]

Nêrens êrens anders as hier in jou arms[00:02:49]

Kaalvoet in die gras[00:02:53]

Weet ons waar die wind ons waai[00:02:55]

En jy maak my vry[00:02:58]

Steel my hart want jy kan hom kry[00:03:01]

En ek wens ek kon verdwyn[00:03:05]

In jou soen soos pienk Champagne[00:03:10]

Soen soos pienk Champagne[00:03:19]

Pienk Champagne[00:03:24]