所属专辑:Grootste Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 04:04
Angeline - Robbie Wessels[00:00:00]
Al bly ek in die Noorde[00:00:16]
Altyd luister na my woorde[00:00:19]
My vals kitaar akkoorde van kleins[00:00:23]
Wil my skel oor al my klere[00:00:31]
My troos na al my sere[00:00:35]
En die wawyd oopstaan deure net sy[00:00:39]
Wil jy weet waaroor ek treur[00:00:47]
Klop klop saggies teen my deur[00:00:51]
Is my hart nog steeds so seer soos laas jaar[00:00:54]
Wou jy weet waaroor ek huil[00:01:03]
Is my kamer nou so vuil[00:01:06]
Sou jy alles kon verruil vir liefde[00:01:10]
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline[00:01:18]
Jy't gister weer te veel na ons verlang[00:01:26]
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline[00:01:34]
Gister het die griep my weer gevang[00:01:43]
In die maan se diepste krake[00:02:06]
Los haar eie seer tot later[00:02:09]
Les my dors as ek ontwater[00:02:13]
Nog steeds raak ons die paaie somtyds byster[00:02:17]
Altyd naby om te luister[00:02:25]
As die duiwel somtyds kom fluister in my oor[00:02:29]
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline[00:02:37]
Want jy't gister weer te veel na ons verlang[00:02:45]
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline[00:02:53]
Gister het die griep my weer gevang[00:03:01]
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline[00:03:09]
Want jy't gister weer te veel na ons verlang[00:03:16]
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline[00:03:24]
Gister het die griep my weer gevang[00:03:33]