所属专辑:Stilte & Storms
歌手: Elizma Theron
时长: 03:28
Giftige Woorde - Elizma Theron[00:00:00]
Written by:Elizma Theron/Don Kelly/Vaughan Gardiner/Adolf Vorster[00:00:01]
Hy soen haar want almal kyk[00:00:04]
Dis hoe hy wil hê hulle moet[00:00:07]
Vir die wêreld[00:00:10]
Lyk[00:00:11]
Vat haar hand dat almal[00:00:13]
Glo sy is perfek[00:00:15]
In sy donker blou oë[00:00:19]
Tussen mure hou hy haar vas[00:00:22]
Hou hy haar vas[00:00:26]
Die pyle in sy woorde[00:00:32]
Giftige woorde steek in haar vas[00:00:36]
Die pyle uit sy hande[00:00:42]
Judas se hande[00:00:46]
Breek wie sy was[00:00:48]
Tref haar weer en weer en weer[00:00:51]
Tref haar weer en weer en weer[00:00:56]
Hy glimlag dat almal sien[00:01:03]
Hy laat hulle wens dis[00:01:07]
Wat almal verdien[00:01:09]
Maar net soos sy masker van goud[00:01:13]
Los sy soen op haar wang[00:01:16]
Haar hartseer en koud[00:01:19]
Tussen mure hou hy haar vas[00:01:22]
Hou hy haar vas[00:01:26]
Die pyle in sy woorde[00:01:32]
Giftige woorde steek in haar vas[00:01:36]
Die pyle uit sy hande[00:01:42]
Judas se hande[00:01:46]
Breek wie sy was[00:01:48]
Tref haar weer en weer en weer[00:01:51]
Tref haar weer en weer en weer[00:01:56]
Sy verdien dit nie[00:02:02]
Hy verdien haar nie[00:02:07]
Sy verdien dit nie[00:02:11]
Sy breek haar los[00:02:18]
Die pyle in sy woorde[00:02:25]
Giftige woorde val op die grond[00:02:29]
Die pyle uit sy hande[00:02:35]
Judas se hande[00:02:38]
Sal haar nooit weer wond[00:02:40]
Mis haar weer en weer en weer[00:02:44]
Mis haar weer en weer en weer[00:02:49]
Mis haar weer en weer en weer[00:02:53]
Mis haar weer en weer en weer[00:02:58]
Die pyle uit sy hande[00:03:06]
Judas se hande[00:03:10]
Sal haar nooit weer wond[00:03:12]
Haar nooit weer wond[00:03:14]