• 转发
  • 反馈

《Hartswater》歌词


歌曲: Hartswater

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Robbie Wessels

时长: 03:16

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Hartswater

Hartswater - Robbie Wessels[00:00:01]

Met pleister en berband plak[00:00:07]

En fix ons al ons[00:00:10]

Wonde[00:00:11]

Met antibiotika maak ons alles reg[00:00:12]

Ons gooi dettol in die water[00:00:16]

En ontsmet dan al die kieme[00:00:18]

Vitamiene b kompleks sort[00:00:20]

Ons uit oornag[00:00:22]

Maar hoe plak mens n pleister[00:00:24]

In die diepste koudste duister[00:00:26]

Hoe plak mens n pleister[00:00:28]

Op n hart[00:00:29]

Is daar spesiale kruie[00:00:31]

Vir die siel se diepste[00:00:34]

Iets behalwe rooiwyn vir die pyn[00:00:36]

Want ek dink dit was[00:00:40]

So kwart voor elf[00:00:41]

Toe ek weer in my hart gaan delf[00:00:42]

En sien jy's nie meer daar nie[00:00:44]

Jy's vervang[00:00:46]

Ek is terug by die begin streep[00:00:50]

Op n plaasmeisie verlief[00:00:52]

Liewe jesus ek vra mooi[00:00:54]

Help my asseblief[00:00:56]

Daar is nog trane in my hande[00:00:57]

Nog skade in my lande[00:01:00]

Ek's verlief[00:01:02]

Ek weet ek is verlief[00:01:03]

Hartswater was vir[00:01:08]

Niemand so soet nie[00:01:10]

Soos vir my op die[00:01:12]

Teerpad om vir jou te kom[00:01:13]

Groet nie[00:01:14]

Hartswater was vir niemand[00:01:16]

So soet nie[00:01:18]

Soos vir my op die grondpad[00:01:20]

Om jou weer te[00:01:21]

Ontmoet nie[00:01:22]

Tussen hoenders en[00:01:32]

Bramaanbeeste en stroopsoet[00:01:32]

Waatlemoene[00:01:34]

Droom ek saans van jou[00:01:36]

As die wind waai en dit[00:01:38]

Reen[00:01:39]

Dan verdrink ek in jou[00:01:40]

Skrefies oe jou sagte sagte[00:01:41]

Soene[00:01:42]

En dan wonder ek waantoe is jy heen[00:01:44]

Dan droom ek hoe ek luister[00:01:48]

As jy saggies vir my[00:01:50]

Fluister[00:01:51]

Kom ek plak n pleister op jou hart[00:01:52]

Ek is die spesiale kruie[00:01:55]

Vir jou siel se diepste snye[00:01:58]

Die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn[00:02:00]

Maar dis lankal verby kwart voor elf[00:02:04]

Toe ek weer in my hart gaan delf[00:02:06]

Geluk le nie by jou nie maar by my[00:02:08]

Ek is terug by die begin streep[00:02:14]

Op n plaasmeisie verlief[00:02:16]

Liewe jesus ek vra mooi[00:02:18]

Help my asseblief[00:02:20]

Daar is nog trane in my hande[00:02:21]

Nog skade in my lande[00:02:24]

Ek's verlief[00:02:26]

Ek weet ek is verlief[00:02:27]

Hartswater was vir[00:02:32]

Niemand so soet nie[00:02:34]

Soos vir my op die[00:02:36]

Teerpad om vir jou te kom[00:02:37]

Groet nie[00:02:38]

Hartswater was vir niemand[00:02:40]

So soet nie[00:02:42]

Soos vir my op die grondpad[00:02:44]

Om jou weer te[00:02:45]

Ontmoet nie[00:02:46]

Hartswater was vir[00:02:48]

Niemand so soet nie[00:02:49]

Soos vir my op die[00:02:52]

Teerpad om vir jou te kom[00:02:53]

Groet nie[00:02:54]

Hartswater was vir niemand[00:02:56]

So soet nie[00:02:58]

Soos vir my op die grondpad[00:03:00]

Om jou weer te[00:03:01]

Ontmoet nie[00:03:03]