• 转发
  • 反馈

《Ek Wil Huis As Dit Ren》歌词


歌曲: Ek Wil Huis As Dit Ren

所属专辑:Op Pad Na Jou

歌手: Elizma Theron

时长: 03:39

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Wil Huis As Dit Ren

Ek Wil Huis As Dit Reën - Elizma Theron[00:00:00]

Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer/Niel Schoombee[00:00:02]

Kan ek jou help verf[00:00:05]

Aan die kamers van jou hart[00:00:07]

Die besem vat en uitvee al die seerkry en die smart[00:00:10]

Die krake teen die mure en die dak wat lek reg maak[00:00:15]

Dan kan my liefde dalk weer intrek en 'n rusplek daarvan maak[00:00:20]

Gee my jou hand[00:00:27]

Ek vra jou net wag[00:00:31]

Ek wil huil as dit reen want dan huil ek nie alleen[00:00:35]

Wil my sere vir die aarde leen[00:00:43]

Ek wil huil as dit reen[00:00:50]

Ek wil huil as dit reen[00:00:55]

Want dan huil ek nie alleen[00:00:58]

Ek glo nog steeds jy is die een[00:01:04]

Ek wil huil as dit reen[00:01:10]

Kan jy my hoor bid in die aande as jy[00:01:17]

Slaap my trane vir die hemel pos sodat hy oor jou sal waak[00:01:20]

Die reen daar teen jou ruite[00:01:26]

Stuur ek sodat jy onthou[00:01:29]

Die grootste bly die liefde jy moet leer om te vertrou[00:01:31]

Gee my jou hand ek vra jou net wag[00:01:38]

Ek wil huil as dit reen[00:01:46]

Want dan huil ek nie alleen[00:01:50]

Wil my sere vir die aarde leen[00:01:55]

Ek wil huil as dit reen[00:02:01]

Ek wil hui as dit reen want dan huil ek nie alleen[00:02:06]

Ek glo nog steeds jy is die een[00:02:15]

Ek wil huil as dit reen[00:02:21]

Hoor jy my roep[00:02:28]

Hoor jy my roep[00:02:31]

Waar ek in donkerte soek[00:02:33]

Waar ek in donkerte soek[00:02:35]

Glo my nou gee my jou hart[00:02:38]

Ek wil huil as dit reen[00:02:46]

Want dan huil ek nie alleen[00:02:50]

Wil my sere vir die aarde leen[00:02:55]

Ek wil huil as dit reen[00:03:01]

Ek wil huil as dit reen[00:03:06]

Ek wil huil as[00:03:08]

Want dan huik ek nie[00:03:10]

Alleen[00:03:12]

Dan huik hun alleen[00:03:13]

Ek glo nog steeds jy is die[00:03:15]

Een ek wil huil as dit reen[00:03:21]

Een ek wil huil as dit reen[00:03:26]