所属专辑:Halley se Komeet
歌手: Robbie Wessels
时长: 02:39
written by:robbie wessels[00:00:01]
hannes het gedink hy gaan sy luck probeer[00:00:05]
gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur[00:00:07]
hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur[00:00:10]
want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer[00:00:13]
dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel[00:00:18]
hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel[00:00:20]
as sy die storie moet hoor by haar beste pel[00:00:23]
is dit verby met hannes nel[00:00:25]
asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie[00:00:30]
asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie[00:00:35]
ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie[00:00:40]
ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie[00:00:43]
asseblief my lief[00:00:45]
dit was drie uur toe hannes aan haar ruit klop[00:00:52]
sy tjommie spanner loop en drink nog aan sy loopdop[00:00:56]
hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop[00:00:58]
van 'n spietkop wat toevallig langs hom in die pad stop[00:01:00]
ou spanner het vir jare in die tronk gebly[00:01:06]
hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei[00:01:08]
toe hannes kom probeer om hulle stil te kry[00:01:11]
word hy deur n vragmotor raakgery[00:01:14]
asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie[00:01:18]
asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie[00:01:23]
ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie[00:01:28]
ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie[00:01:31]
asseblief my lief[00:01:33]
die storm het bedaar twee maande later[00:01:41]
hannes is stabiel hy drink net whiskey en water[00:01:43]
in die plaaslike koerant sien ons vir[00:01:46]
hannes en sy mater en sy girlfriend word by die dag kwater[00:01:48]
asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie[00:01:54]
asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie[00:01:59]
ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie[00:02:04]
ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie[00:02:07]
asseblief my lief[00:02:09]
asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie[00:02:12]
asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie[00:02:17]
ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie[00:02:23]
ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie[00:02:25]
asseblief my lief[00:02:28]