所属专辑:Grootste Treffers
歌手: Robbie Wessels
时长: 02:19
Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels[00:00:00]
Daar's net een ding van[00:00:06]
Die vrystaat waarna ek verlang[00:00:07]
Dis die seunskoshuis op[00:00:10]
Kroonstad se onderste gang[00:00:12]
In kamer 23 het ek gebly[00:00:15]
Saam die grootste kakmaker[00:00:19]
Van die kontrei[00:00:21]
Hou vas jou matras[00:00:23]
Want de vos is weer los[00:00:27]
Hou vas jou matras[00:00:29]
Want de vos is weer los[00:00:30]
Henno de vos bly naby aan[00:00:33]
Steynsrus en sy pa en sy ma[00:00:36]
Aanvaar hom soos hy is[00:00:39]
Naby die badkamer aan[00:00:46]
Die einde van die gang[00:00:48]
Hang 'n bloedrooi gedaante[00:00:50]
Hulle noem 'n brandslang[00:00:52]
Rustig staan jy op[00:00:54]
Niks gaan mos gebeur[00:00:56]
Maar sodry jy op die toilet sit[00:00:58]
Gaan niks vir henno keer[00:01:01]
Hou vas jou matras[00:01:03]
Want de vos is weer los[00:01:06]
Hou vas jou matras[00:01:08]
Want de vos is weer los[00:01:10]
Henno de vos bly naby aan[00:01:13]
Steynsrus en sy pa en sy ma[00:01:16]
Aanvaar hom soos hy is[00:01:19]
De vos is 'n bliksem[00:01:25]
Almal weet dit hier[00:01:28]
Van muis tot meerkat biltong[00:01:30]
Deel hy met plesier[00:01:32]
Maar voor jy daaraan eet[00:01:34]
Hier lê die geheim[00:01:36]
Laat hy eers daaraan proe[00:01:38]
Dan wen jy dalk sy game[00:01:40]
Hou vas jou matras[00:01:42]
Want de vos is weer los[00:01:46]
Hou vas jou matras[00:01:48]
Want de vos is weer los[00:01:50]
Henno de vos bly naby aan[00:01:52]
Steynsrus en sy pa en sy ma[00:01:55]
Aanvaar hom soos hy is[00:01:58]
Henno de vos bly naby aan[00:02:01]
Steynsrus en sy pa en sy ma[00:02:04]
Aanvaar hom aanvaar hom soos hy is[00:02:07]